ʼn Nuwe veiligheidsplan sluit onder meer sigbare polisiëring en die vestiging van ’n 24-uur-blitslyn vir toeristeveiligheid in.
Alles vir die sleutelwoord "Krugerwildtuin"
Wildbewaarder gegroet ná skietdood
Shando Mathebula (36), wat vir tien jaar ʼn wildbewaarder in die Krugerwildtuin was, is op 4 Mei in raaiselagtige omstandighede dood aangetref.
Miljoene se opknappings kom in Krugerwildtuin
Opknappings en opgraderings sal by meer as 110 toeriste-akkommodasie-eenhede by kampe reg oor die park plaasvind.
Omstandighede ondersoek van veldwagter se dood in wildtuin
Die presiese omstandighede rakende die dood van ʼn veldwagter en hondehanteerder in die Krugerwildtuin word ondersoek.
Wildtuin antwoord oor olifante
Die park erken dat daar ʼn verandering in biodiversiteit was sedert die olifantbevolking begin groei het, maar ook dít, meen die bestuur, is nie noodwendig ʼn slegte ding nie.
Luukse boetiekhotel met ʼn verskil in Krugerwildtuin
Die Kruger Shalati-treinhotel het einde verlede jaar sy deure geopen en bied besoekers die geleentheid om die Kruger Wildtuin op ʼn unieke manier te ervaar.
Polisie net betyds toe kapers by Numbi toeslaan
Ons het begin ry, maar die voertuig het ons agterna gesit. Dit het in ʼn hoëspoed-jaagtog ontaard – soos ’n mens altyd in die flieks sien.”
Veldwagters in Krugerwildtuin vas vir bedrog
Twee veldwagters verbonde aan die Krugerwildtuin is Saterdag in Skukuza in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met korrupsie, bedrog en geldwassery wat met…
Olifantgetalle in Kruger ‘buite beheer’
Volgens kenners is daar ongeveer 40 000 olifante in die park en sal die getalle tot tussen 4 000 en 5 000 verminder moet word om die plantegroei kans te gee om te herstel.
Gesin aangeval by Wildtuin-hek
Die verdagtes het ’n skoot op die polisie afgevuur waarna hulle met die gesin se selfoon gevlug het.
Minister se besluit vir myn by Krugerwildtuin afgekeur
“Dit is ’n groot oorwinning, maar die stryd is nog glad nie verby nie.”
Renosterstropery neem af, maar…
Die hartseer werklikheid is dat daar minder renosters is om te stroop, sê kenners.
Twee met wapens, ammunisie in wildtuin betrap
ʼn Groot jagmes en nog ammunisie is ook in die mans se besit gevind.
Renoster van kant gemaak ná stropers haar vermink
SANParke se omgewingsmisdaad-ondersoekeenheid was op die toneel om alle moontlike bewyse in te samel.
Video: Olifantbul gaffel voertuig
Sekondes van stilte gaan verby voor ʼn reuseolifant langs ʼn voertuig wat skuins oor die pad staan, gesien word.
Brand in wildtuin fyn dopgehou
Gaste moes laat gisteraand die kampe as voorsorgmaatreël verlaat.
Olifant trap vermeende stroper in Krugerwildtuin dood
Die man se makkers het sy liggaam vermoedelik ʼn ent gedra voor hulle sy oorskot agtergelaat het.
4 ‘stropers’ in Krugerwildtuin vasgetrek
’n Swart renoster is nietemin gestroop en sy horings is die afgelope naweek in ’n rugsak gevind.
Stroper wat borgtog kry en verdwyn eindelik gevonnis
Sewe jaar nadat ʼn renoster in Laer Sabie in die Krugerwildtuin gestroop is, is een van die verdagtes wat ná die voorval in hegtenis geneem is uiteindelik dié week gevonnis.
Slapende leeus net waar jy kyk
Die trop is verdoof en die leeus is blitsig weer teruggeneem na die wildtuin.