As dié skole hul deure moet sluit, sal daar geen ander skool in Namibië vir leerders wees om in Afrikaans onderrig te word nie.
Alles vir die sleutelwoord "skole"
Hou skole oop – DA
Volgens die DA kan onderwysers nie betaal word om by die huis te sit nie.
Covid-19: Só maak ander lande met skole
Sowat 9,7 miljoen kinders regoor die wêreld loop die gevaar om nooit weer terug te keer skool toe nie.
‘Kabinet sal besluit oor skole’
Die regering is uiters bekommerd oor onderwysers, hoofde en skoolondersteuningspersoneel wat enige platform gebruik om die regering aan te val omdat hulle moet terugkeer werk toe.
‘Sluit skole tot ná Covid-19-piek’ – vakbond
Die vakbond stel nou September voor vir die heropening van skole.
Regsaksie oorweeg teen diegene wat skole ontwrig
“Hierdie organisasies het onderwysers en leerders gedreig, ander het hof toe gegaan en daarin misluk om die heropening van skole te keer en is nou vasbeslote om hulle tot dreigemente en ontwrigting te wend om hul beoogde doelwitte te bereik.”
Maimane verloor hofsaak oor skole
“Tyd sal leer of dit die regte besluit was.”
Covid-19: NWU-ingenieurs kry internasionale prys vir siftingtoestel
“In die kategorie vir ‘kontakopsporing’ wil ons graag vir prof. Leenta Grobler en haar span gelukwens met die uitstekende innovering wat hulle aangebied het. Dit is wonderlik om te sien hoe Afrika op die Covid-19-uitdaging reageer.”
Skoolaansoeke vir Gauteng dié week oop
Intussen het Wes-Kaapse skole vandeesweek begin om leerders te plaas.
Uitspraak voorbehou in Maimane se skole-saak
Solidariteit is toegelaat tot die verrigtinge.
Private skool bankrot weens Covid-19
“Alle pogings is aangewend om die erns daarvan om skoolgeld te betaal aan ouers te kommunikeer.”
Foto’s: Onsekerheid, vreugde terwyl leerders aanmeld vir klas
“Die onsekerheid is duidelik op hulle gesiggies te bespeur. Hulle is vreesbevange,” vertel ’n skoolhoof Maandagoggend aan Maroela Media.
Dis wanneer gr. 1’s en gr. 2’s mag terugkeer skool toe
Die departement het ook nou gesê skole wat vroeër meer grade kan inneem, mag dit doen.
Ramaphosa oor skole: Ouers, onnies en kinders se vrese te verstane
Pres. Cyril Ramaphosa het gesê geen skool moet heropen voor al die nodige voorsorgmaatreëls getref is nie.
Dís wanneer kleuters, res van leerders terugkeer skool toe
Alle buitemuurse aktiwiteite soos sport of koor word opgeskort te midde van die Covid-19-pandemie.
MRK: ‘Heroorweeg opening van skole’
Volgens die MRK het hy onafhanklike monitering gedoen van skole in al nege provinsies se gereedheid om leerders te ontvang.
Provinsies stel terugkeer van onderwysers uit
Verskeie provinsies het te kenne gegee dat hulle nog nie gereed is vir onderwysers om terug te keer skool toe nie.
Regstreekse gesprek: Die skole heropen… wat nou?
Die minister van basiese onderwys het Dinsdagaand aangekondig dat skole nou beslis op 1 Junie heropen vir leerders in gr. 7 en gr. 12, terwyl ander grade se terugkeer skool toe later aangekondig word. Elaine Krige gesels met Carien Bloem en prof. Rika Joubert hieroor.
Covid-19: Ingenieurs maak plan met siftingstoetse by skole
Honderde leerders sal by sommige skole by die skoolhekke vir die virus nagegaan moet word, wat tot opeenhopings kan lei.
Steeds geen uitsluitsel oor heropening van skole
Die jongste mediakonferensie oor die heropening van skole is nou vir die tweede keer uitgestel.