Oudpres. Jacob Zuma se 15 maande tronkstraf het Vrydag verstryk en volgens die departement van korrektiewe dienste is hy nou uit hul stelsel vrygelaat.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Poskantoor-werkers se medies dalk gou heringestel
Sodra die balju bevestig dat die geld in sy bankrekening is, sal die opskorting van voordele dadelik opgehef word.
Video: kykNET-hoof gesels oor Afrikaanse TV-inhoud
En terwyl hy nie wou uitlap wat sy gunsteling‑ Afrikaanse televisieprogram tans is nie, het Maroela Media uitgevind hy hou van ʼn goeie koppie boeretroos, is ʼn ware hondeliefhebber en lees steeds graag Sondagkoerante.
Twee sterf in grubotsing in Krugersdorp
Die botsing, wat glo soos ʼn ontploffing geklink het, het Pinehaven-inwoners vroegoggend wakker geskud.
Gevolge van Transnet-staking kan wyd uitkring
Transnet het Donderdag force majeure verklaar en sy dringende aansoek om die staking te laat opskort, word na verwagting Vrydagoggend in die arbeidshof aangehoor.
‘Hou op lieg Cele en Sisulu’
“Minister Sisulu dit is ’n skande dat jy so kan lieg vir die res van die wêreld, seker net om aansien te probeer red en moontlik geld te spaar. Wanneer gewone mense in die land vermoor word, gee jy nie om nie.”
SANParke na moord op Duitse toeris: ‘Gebruik eerder ander Kruger-hekke’
“Ons verstaan ten volle dat hierdie voorval baie kommer by baie van ons lojale plaaslike en internasionale besoekers gebring het wat kansellasies vir beplande besoeke aan die park en omliggende gebiede tot gevolg kan hê.”
Thailand rou na moordtog by dagsorgsentrum
Vlae op regeringsgeboue in Thailand het Vrydag halfstok gehang na die dagsorgsentrum-tragedie wat die lewens van minstens 37 mense, onder wie tientalle kinders, geëis het.
‘Help Jagersfontein se boere’
Water is en bly steeds ʼn groot onmiddellike behoefte.
Luister: ‘Plaasjapie’-wenner bewys strategie is belangriker as spiere
“Die samelewing plaas ons almal in stereotipiese boksies, maar ‘Plaasjapie’ wys hoe mens ander verkeerd kan bewys as jy net ʼn kans gegun word.”
Warrelwind-verlowing vir gewilde SA-akteurspaar
“Dit was regtig soos iets uit ʼn fliek,” koer sy.
Panyaza Lesufi nou die premier van Gauteng
Panyaza Lesufi is Donderdag tydens ʼn spesiale sitting van die Gautengse provinsiale wetgewer aangewys as premier van Gauteng.
Transnet-werkers staak oor loondispuut
“Transnet se grootste fokus is om ʼn massastaking te vermy, omdat dit ʼn noemenswaardige uitwerking op ekonomiese bedrywighede oor alle sektore sal hê.”
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Lentebruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Faf de Klerk en sy Miné trou
De Klerk en sy vrou het die kosbare dag met talle bekende Springbok-gesigte gedeel.
Duitser ‘net’ derde toeris om in SA te sterf – minister
Die Duitser se familie het intussen hul stilte verbreek oor wat dié noodlottige dag gebeur het.
Strenger wette oor rook op pad
Die wetsontwerp bepaal onder meer dat rook verbied word by ʼn private woning wat vir enige kommersiële kindersorgbedrywigheid gebruik word en selfs in ʼn private woning waar ʼn huis- of tuinwerker teenwoordig is.
Leerders van private skole agter in tou
ʼn Administrasiebeampte sê hoewel daar kwansuis nie amptelik twee aansoekfases was nie, is dit veral leerders uit private skole of van ander provinsies wat nog op plasingsaanbiedinge wag.
Twee mense helder oordag in Kampsbaai doodgeskiet
ʼn Strandganger het reeds haar tot sosiale media gewend en die gebeure as “traumaties” beskryf nadat sy die voorval aanskou het.
BLF-lid sê eindelik jammer ná Driehoek-tragedie
“Ek erken dat my opmerkings haatspraak was en dat dit verkeerd was van my om dit te publiseer.”