Die polisie ondersoek bewerings dat taxibestuurders waarskuwingskote op betogers afgevuur het.
Alles vir die sleutelwoord "Wes-Kaap"
Kleinhandelaar hoor daar is ‘bom’ in winkel
Personeel en klante is terstond uit die winkel in George verwyder.
Man (69) verdrink by Strand
Die man het glo vroegaand naby ʼn pypleiding in die suidwestelike gedeelte van die strand gaan swem.
Drie in hof oor uitbuiting
Die misdaad van uitbuiting (waar persone beskermingsgeld betaal), teister heelwat gemeenskappe in die Wes-Kaap.
Walkerbaai-swem: Tot in ongerepte water vir sinkende kunste
ʼn Week gelede was Carina Bruwer nog besig om tot verhaal te kom nadat sy die eerste swemmer geword het wat die ope waters van Walkerbaai tussen Hermanus en Gansbaai aangedurf het.
Konstabel in Wes-Kaap doodgeskiet
Speurders van die Valke ondersoek tans die moord.
Heelwat krokodille by Bonnievale nog soek
Amptenare van CapeNature patrolleer steeds die gebied op soek na nog ontsnapte krokodille.
Wes-Kaap kan nog 500 000 dosisse entstof bekom
Teen ʼn koers van ongeveer 6 000 inentings per dag sal kudde-immuniteit eers ná 18 jaar behaal word, volgens ʼn Vax Calculator deur Media Hack.
Ontmoet ons wynboere: Erika Obermeyer: ʼn Edel wyn vang ʼn storie vas
Erika het in 2016 haar werk verloor en die uitdaging aangegryp om geld uit haar eintlike passie – wynmaak – te genereer.
Paarl-veldwedloop plaas kollig op toerisme
“Sowat 70% van ons bedryf is bankrot.”
Sinkgat in George sluk motor in
ʼn Pa en seun kon net-net ontsnap voor hul Toyota Fortuner onder die water in ʼn sinkgat in die pad verdwyn het.
Ondersoek ná mans glo voor polisiebeamptes aangerand word
Die bestuur van die polisie in die Wes-Kaap neem met kommer kennis van ʼn video wat op sosiale media versprei word oor twee naakte mans wat deur gemeenskapslede aangerand word, met ʼn SAPD-voertuig wat in die agtergrond gesien kan word.
Sewe vas oor Stellenbosch-rooftog
Die Wes-Kaapse blitspatrollie het Vrydagoggend vinnig reageer ná ʼn sakerooftog in Stellenbosch.
Wes-Kaap bibber tydens beurtkrag
Dele van die Wes-Kaap het gister tot 70 mm reën ontvang.
Wes-Kaap-skole: Meer as 180 000 aansoeke reeds verwerk
Ouers in die Wes-Kaap het slegs 16 dae oor om aansoek te doen vir toelating tot staatskole vir die 2022- akademiese jaar.
Saak oor plundery van luukse motors eers teruggetrek
ʼn Groep van ongeveer 40 mans het verlede maand groot skade aangerig aan spogmotors by The Toy Shop in Kaapstad.
Onderwysers langs pad dood
Die bestuurder van die Mercedes-Benz wat hulle raakgery het, is ook oorlede.
Wes-Kapenaars moet regmaak vir wind, reën
Die eerste kouefront gaan na verwagting teen Woensdagmiddag deur nog ʼn stadig bewegende kouefront opgevolg word.
50 aanrandingsake geskrap oor polisie se ‘onbekwaamheid’
Die eenheid berig oor sake wat van die hofrol verwyder word weens onbekwaamheid deur die polisie om seker te maak dat dié sake weer op die hofrol geplaas word en die nodige dissiplinêre stappe gedoen kan word.
Talle ontsnapte krokodille in Breërivier van kant gemaak
ʼn Omvattende ondersoek gaan gedoen word om vas te stel of enige oortreding van regulasies tot die krokodille se ontsnapping bygedra het.