Busse, staatsvoertuie en privaat voertuie word sedert verlede week in die Nyanga-gebied aan die brand gesteek.
Alles vir die sleutelwoord "Wes-Kaap"
Miljoene rand se opgraderings in Kaapstad beplan
Stad Kaapstad beplan verskeie opgraderings en verbeteringswerk aan verskeie strandfronte aan die Valsbaai- en Atlantiese kuslyn.
Wes-Kaapse skoolplasings duur voort, sê minister
Daar is egter sommige ouers wat nog nie ʼn aanbod van enige van die skole ontvang het waar hulle aansoek gedoen het nie en sommige is besorg dat hulle nie ʼn plek sal kry vir hulle kind nie.
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
Bakkievragte vol baadjies vir winterwarmte
Die 90 motorfietsryers wat die baadjies geskenk het, het dit van sover as Kaapstad, Johannesburg en George aangery as deel van Helpende Hand se Motorfietsklub se jaarlikse Jacket Run.
Driedubbele moord in Delft ondersoek
’n 13-jarige meisie is een van dié wat na ’n hospitaal geneem moes word.
Matrikulant aan meisieskool neem eie lewe
Die 18-jarige leerder het glo Dinsdag haar eie lewe geneem.
Wes-Kaapse ouers raadop oor plek vir graadeens
Sommige leerders wag jare om ʼn plek in ʼn skool in dié provinsie te kry.
N1 gesluit ná trokke bots, brand
Die botsing het die lewe van twee mense geëis.
Nóg ’n tiener op Kaapse Vlakte doodgeskiet
Dié tiener se dood volg maar enkele maande nadat ’n skietery in Beacon Valley die lewe van ’n 13-jarige seun geëis het.
Landbou spartel as gevolg van sukkelende Kaapstad hawe
Tydens die gesprek het dit aan die lig gekom dat 50% van die toerusting verouderd is en dat die bestuur en mannekrag onvoldoende is om die volumes te hanteer.
Voëlgriep versprei in Wes-Kaap
Voëlgriep is op plase naby Worcester, Malmesbury en Hopefield aangemeld.
Derde vlaag dalk nie so erg in Wes-Kaap
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het gesê dit sal egter van talle faktore afhang.
Wyksraadslid vas oor ‘Ters-bedrog’
Nora Grose het haar vroeër vandag aan die Valke oorgegee.
Talle vas wat bedreigde plante smokkel
Een groep verdagtes het ʼn bedreigde vetplantspesie ter waarde van R500 000 probeer smokkel.
Agt vas oor verkragting, uitbuiting
Een van die mans word daarvan beskuldig dat hy ʼn 14-jarige in Browns Farm verkrag het.
Polisiebeamptes in Philippi-Oos aangeval
Die verdagtes het van die toneel gevlug en in die haas die vuurwapen laat val.
Opruimingswerk begin ná Tafelberg-brand
Sekere gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park sal steeds vir lede van die publiek gesluit bly.
Soektog na bootkaptein tydelik gestaak
ʼn Saak van roekelose en nalatige bestuur is ook intussen by die polisie aanhangig gemaak.
Groot opruimingswerk ná Kaapse stormweer
Die hoofstraat in Jongensfontein is gesluit nadat ’n gedeelte van die pad weggekalwe is nadat die toestand van die padoppervlak toenemend versleg het.