Bonginkosi Madikizela, die DA se provinsiale leier, is verlede week geskors as provinsiale LUR vir vervoer nadat dit aan die lig gekom het dat hy nie die B. Com-graad verwerf het waarop hy in sy CV aanspraak maak nie.
Alles vir die sleutelwoord "Wes-Kaap"
Total onttrek aansoek om eksplorasie
Dié nuus word as ’n oorwinning vir die geraakte gemeenskappe en omgewing aan die Kaapse Suidkus bestempel.
Meer as 4 000 in Wes-Kaap kort nog plek in skole
Talle van die leerders het die afgelope ruk onder die bome gesit terwyl hulle gewag het om in ʼn skool geplaas te word.
Familie verheug oor vonnis van twee bendelede
Lorette Rubain se liggaam is op 19 Julie 2019 in haar woonstel in Elsiesrivier gevind.
WK moet glo maand wag vir nóg entstowwe
Die provinsie sou na verwagting reeds middel April nog dosisse van die Covid-19-entstof ontvang het.
Talle Kaapse ‘verkragters’ nie vervolg
Nog net een verkragtingsaak wat verlede jaar by dié polisiestasies aangemeld is, word tans verhoor.
Beslag gelê op duisende kreefsterte
Twee verdagtes sal na verwagting Maandag in die Moorreesburg-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn nadat die polisie oor die naweek op duisende kreefsterte beslag gelê het.
Grondbesettings kos Kaapse metro miljoene
Meer as 1 000 grondbesettingsvoorvalle het die afgelope jaar op munisipale grond van die Kaapstad-metro plaasgevind.
Foto’s: Verken die geheime Gourikwa
Iewers aan die kus tussen Mosselbaai en Stilbaai, ’n hele ent van die hoofroete, lê Gourikwa – ’n versteekte natuurreservaat van 2 000 hektaar met ’n ongerepte kuslyn van 5 km.
Polisiestasies skuld miljoene vir water, elektrisiteit
Onlangs moes die Kuilsrivier-polisiestasie se eenheid teen gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gesluit word weens die opskort van sanitasiedienste omdat daar nie vir munisipale dienste betaal is nie, sê die DA.
Vandalisme en diefstal kos Kaapstad R80,2 miljoen
Vandalisme en diefstal van infrastruktuur het R80,2 miljoen van die geld wat belastingbetalers die afgelope twee jaar aan die Stad Kaapstad betaal het, opgeslurp.
Man ondervra ná Wolseley-moord
“Die speurders volg alle moontlike leidrade op om die skuldiges vas te trek.”
Vinnige deurbraak ná rooftog in Lutzville
Die groep het hulle as klante voorgedoen en nadat hulle bedien is, vuurwapens en messe uitgepluk.
Ouers, kinders sterf toe skuilings brand
Agt mense, onder wie ’n babatweeling en ’n kleuter, is dood toe hul skuilings oor die naweek in die Wes-Kaap aan die brand geraak het.
Wes-Kaapse munisipaliteite is verreweg beter, sê Stats SA
Statistieke Suid-Afrika se nie-finansiële sensus van munisipaliteite landwyd plaas die Wes-Kaap loshande bo (in die mate dat dit lyk na ‘n ander wêreld as die res van die land) wat elke aspek van suksesvolle munisipale dienslewering betref.
Vermiste matriekseun veilig, terug by ouers
Emiel Smit is Donderdag laatmiddag met sy ouers herenig.
Verdagtes gewond tydens skietery met Kaapse polisie
Paramedici het vier mans op die sypaadjie aangetref. Die owerhede was reeds op die toneel.
Ontvoeringslagoffer in Nyanga gered
Die man is van ʼn bedrag geld beroof en toe ontvoer.
Aansoektydperk vir Wes-Kaapse skole verleng
Dit is egter die laaste verlenging, waarsku die departement.
Matriekseun aan landbouskool vermis
Emiel Smit (18) is net na tweede pouse vir die laaste keer gesien.