“Niemand is bo die wet verhewe nie, nie eens ʼn voormalige president nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Zondo-kommissie"
Zuma eerder tronk toe as voor Zondo ‘geboelie’
Die Jacob Zuma-stigting steun die oudpresident se besluit om uit die Zondo-kommissie te stap.
‘Zuma is nie verhewe bo die reg’
Adjunkhoofregter Raymond Zondo moet streng optree teen oudpresident Jacob Zuma wat vandag ʼn sitting van die Zondo-kommissie sonder toestemming verlaat het.
Zuma stap uit Zondo-kommissie
ʼn Verstomde adjunkhoofregter Raymond Zondo het die verrigtinge verdaag.
Drama by Zondo-kommissie
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het uitspraak gelewer nadat oudpres. Jacob Zuma vroeër gevra het hy moet homself onttrek omdat hulle vriende sou wees en omdat Zondo bevooroordeeld teenoor hom sou wees.
Zondo sê eers Donderdag oor Zuma-aansoek
Zuma het intussen ʼn beëdigde verklaring by die kommissie ingedien wat die voorsitter eers moet oorweeg.
Só lyk Zuma se strategie teen Zondo-kommissie
Die kommissie het aangevoer die publiek moet weet wat Zuma se rol was tydens die staatskaping wat onder sy bewind plaasgevind het.
Zondo sê vanoggend oor Zuma-aansoek
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Maandag ontken dat hy en Jacob Zuma vriende is.
Zondo: ‘Ek en Zuma is nie vriende’
Zondo het by die aanvang van die verrigtinge ʼn verklaring voorgelees rakende sy persoonlike verhouding met Zuma.
Zuma-aansoek oor Zondo Maandag aangehoor
Die Zuma-kamp voer nou al geruime tyd aan Zondo is bevooroordeeld teenoor hom.
Zondo-kommissie: Zuma moet sê of hy gaan verskyn, of…
Zuma is veronderstel om Maandag voor die kommissie te verskyn, maar tot dusver het sy regspan bloot net aangedui dat hy nie “nié gaan verskyn” nie.
Dudu Myeni toets Zondo-kommissie en regsbeginsel
“As ek kon, sou ek een oggend wou wakker word as ’n mev. White of ’n mev. Smith of ’n mev. Van der Merwe… of ’n madam Venter,” het Myeni tydens haar getuienis aangevoer.
Weermag tot in sy kern verrot, sê oudhoë
ʼn Voormalige senior offisier in militêre intelligensie beweer in ’n voorlegging aan die Zondo-kommissie dat die weermag “tot in sy kern verrot is” en onder meer kontrakte van miljoene rande op ʼn bedrieglike wyse toegeken het.
Zondo breek stilte oor ‘familiebande’ met Zuma
Zuma se regspan het vroeër gevra dat Zondo hom aan die kommissie onttrek, onder meer weens sogenaamde geskiedkundige familiebande.
Malema, Shivambu glo in Zondo se visier
Julius Malema se vrou en oorlede ouma asook Floyd Shivambu se broer word glo ook ondersoek.
R71 miljoen-tender moet ook ondersoek word, eis DA
Die DA eis dat ʼn R71 miljoen-sekuriteitskontrak, wat sowat dertien jaar gelede sonder ‘n tender toegeken is aan ‘n maatskappy wat met ‘n voormalige ANC-kabinetminister verbind word, ondersoek moet word.
Nou sal Zuma móét getuig
Raymond Zondo, kommissievoorsitter, het die sekretariaat van die kommissie toestemming gegee dat ʼn dagvaarding uitgereik mag word.
Zuma-stigting vaar uit teen nuwe dagvaarding
Die stigting sê die datums vir oudpres. Jacob Zuma se verskyning voor die Zondo-kommissie is reeds bekend gemaak.
Eerste Zondo-arrestasies: Vyf vas oor omstrede asbeskontrak
Nog twee inhegtenisnemings word binnekort verwag.
Zuma eis dat Zondo hom onttrek
Zondo se beweerde vooroordeel teenoor Zuma spruit glo uit hulle “historiese persoonlike, familie- en professionele bande” wat die voorsitter in die openbaar moes onthul voordat hy sy aanstelling aanvaar het.