Dié Kersfees-lappiesboom, getiteld Lichtenburg se lappiesboom van liefde, is uiteindelik vandeesweek opgerig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lichtenburg"
Lichtenburg se lappiesboom is hart van gemeenskap
Te midde van weke sonder elektrisiteit, skroom die Lichtenburg-gemeenskap nie om self hoop te skep nie.
Ditsobotla brand terwyl ministers sloer
“Brand-, elektrisiteit- en watertoevoeronderbrekings en ’n magdom ander diensleweringsprobleme loop die gevaar om die bietjie wat in Ditsobotla oor is, te vernietig. Dringende en onmiddellike optrede is nou nodig.”
Brand laat Lichtenburg se stadsaal, museum in puin
“Daar was niks te redde nie… Dit is alles daarmee heen.”
Regsadvies bekom oor kultuurerfenis in Lichtenburg
Die FAK gaan regsadvies nader oor wat die volgende stap is om Ditsobotla-munisipaliteit tot aksie te dwing. Dit is rakende die skandelike afbreek aan die kosbare kultuurerfenis van Lichtenburg en sy museums.
Krag na Lichtenburg ná byna maand herstel
Die finansiële impak van die ramp op inwoners en besighede is massief en daar is gronde vir siviele eise teen Eskom vir diegene wat geraak is.
Lichtenburg: ‘Slinkse’ Eskom verander glo van strategie
Die stap word klaarblyklik gedoen sodat die kragvoorsiener hom nie aan minagting van die hof skuldig maak nie.
Finale aanmaningsbrief oor Eskom se krag
Ná 19 dae sonder betroubare krag wil die DA en die Ditsobotla-dienstevereniging hulle tot die hooggeregshof wend vir ʼn dringende bevel om die situasie reg te stel.
DA gaan hof toe oor kragtoevoer in Lichtenburg
“Die situasie in Lichtenburg kan ten beste as onderdrukkend beskryf word. Hierdie hele situasie wys weer dat waar die ANC ook al in beheer is, ly die gemeenskap.”
Lichtenburg: Eskom se besluit is ‘immoreel, ongrondwetlik’
“Nie almal het geld vir sonkragpanele, kragopwekkers of wisselrigters nie. Ons is almal al moedeloos verby.”
Lichtenburg se ligte al ʼn week af
Pienaar sê toe Eskom uiteindelik die skade van die kragdrade herstel, het hulle besef dat die substasie boonop leeg gesteel is.
Lichtenburg-man deur eie honde doodgebyt
Die man se vrou was glo aan die kant van die huis besig toe sy hul honde hoor blaf het.
NWK na verwagting alleeneienaar van sonneblomaanleg
Dié 6 700 aandele van die totale 13 400 aandele sal na raming vir R166 miljoen van hande verwissel.
Dorpe sonder water, selfs ná hofbevel
Sakeliga sal nou vra dat die gemeenskap ongehinderd kan ingryp om self, op die regering se onkoste, watertoevoer te herstel.
Oorwinning oor water in Lichtenburg, Coligny
“Hoewel die regter se uitspraak ʼn mate van verligting bied, skryf dit nog nie ʼn dringende, ordelike wyse voor waarop gemeenskappe tydens algehele staatsineenstorting dienslewering kan herstel nie.”
Hof moet ingryp om water op Lichtenburg te herstel
Sakeliga vra in sy aansoek toestemming vir gemeenskapsinstellings om op ʼn tussentydse grondslag by die lewering van waterdienste in die munisipaliteit in te gryp.
Eise aan premier, president gestel oor Lichtenburg-krisis
Binnegevegte heers al geruime tyd in die munisipaliteit en dit het daartoe gelei dat die munisipaliteit se finansiële en operasionele bedrywighede byna heeltemal inplof.
Afrikaanse ystervroue gedenk in Vrouemaand
“In hierdie vrouemaand leer ons opnuut dat ons Afrikanervroue uit yster gekap is. Vroue soos Nonnie de la Rey en Sarah Raal verdien om vereer te word,” het die FAK benadruk.
Boeregeneraal se graf opgeknap
Een van die mees gevierde Boeregeneraals spog nou met ʼn nuwe replika van ʼn oorspronklike bronsbeeld op sy graf, wat meer bestand teen vandale is.
Noordwes se planne ná Clover sy aanleg sluit
Die plaaslike regering wil ingryp ná Clover gesê het sy bedrywighede word ontwrig deur onbetroubare kragvoorsiening en waterverskaffing en swak padinfrastruktuur wat hul bedryfskoste verhoog het.