Beeldmateriaal van die dodelike skoolskietery in die Amerikaanse deelstaat Texas wys hoe die polisie meer as ʼn uur lank wag vir ʼn klaskamersleutel wat skynbaar “nooit nodig was nie”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Texas"
Vragmotorbestuurder kan doodstraf kry ná migrante sterf
Dit word beskou as “die dodelikste voorval van mensehandel” op die Amerikaans-Mexikaanse grens.
46 liggame in vragmotor-sleepwa gevind
16 mense, onder wie vier kinders, is lewend gevind en na ʼn hospitaal vervoer vir behandeling.
Robb Elementary glo binnekort gesloop
“Jy kan nooit van ʼn kind of onderwyser verwag om terug te gaan na daardie skool nie.”
Man vernietig duur artefakte ‘uit woede’ vir vriendin
’n Amerikaanse man het vandeesweek by die Dallas Museum of Art in Texas ingebreek en miljoene dollar se skade aangerig – dít net omdat hy glo kwaad was vir sy meisie. Lees meer hier:
Pleidooi ná Texas-skoolskietery: ‘Doen iets!’
Skrikwekkende verhale van oorlewendes se beproewings het nou boonop aan die lig gekom en die optrede van die polisie word al hoe meer bevraagteken.
21 dood ná tiener by skool losbrand
Dit is die dodelikste Amerikaanse skoolskietery in die afgelope jare.
Gyselaarsdrama: Verdagte lank reeds op polisie se radar
Die verdagte in die Texas-gyselaarsdrama het glo geestesgesondheidsprobleme en ’n kriminele rekord gehad.
Texas-gyseldrama: Verdagte was Britse burger; twee tieners vas
Brittanje se teen-terreurpolisie het ure later twee tieners in Manchester in verband met die voorval in hegtenis geneem.
Agt beseer, honderde dakloos ná gasontploffing
Die ontploffing was so groot dat dit geboue naby die woonstelblok in Dallas, Texas ook beskadig het en honderde mense moes tydelik na veiligheid geneem word.
Hospitaalpersoneel in VSA afgedank ná hul entstof weier
Personeel van ʼn hospitaal in Texas is aangesê om ingeënt te word óf vir twee weke geskors te word.
13 beseer in Texas-skietery
Twee van die slagoffers is in ʼn kritieke toestand.
Dwalende tier kry nuwe tuiste
Inwoners van ’n woonbuurt in Houston was verlede Sondag in rep en roer oor die tier wat in hul buurt rondgedwaal het.
Raaisel oor tier in strate
Inwoners van Texas in die VSA was uit die veld geslaan oor die tier wat in die buurt ronddwaal.
Texas spog met sy eie SA kombuis
Met hul besigheid, My South African Kitchen in Waco, Texas, is ‘n Suid-Afrikaanse gesin besig om een happie op ‘n slag brûe te bou tussen kulture en nasies.
Geskiedkundige storm eis reeds 40 lewens
Van die slagoffers het in hul huise verkluim.
Winterstorm veroorsaak chaos in Texas
Die bibberweer in Texas word as “geskiedkundig” bestempel.
SpaceX -prototipe ontplof
SpaceX se ruimtekapsule Crew Dragon sal egter steeds na verwagting vandag gelanseer word.
Hier is die plekke wat jy in 2020 moet besoek
Maroela Media het ‘n paar idees saamgestel van dié plekke wat toeriste kan besigtig in 2020, dié wat effens uit die hoofstroom-lysie val.
Skieter dood ná hy in kerk losbrand
Die erediens is regstreeks vanuit Texas op YouTube uitgesaai onderwyl sowat 240 kerkgangers die oggenddiens bygewoon het.