’n Paar rugbykenners is dit eens dat TV-beamptes hopeloos te veel sê in die afgelope Wêreldbeker-rugbytoernooi gehad en só afbreuk aan die spel gemaak het.
Soekresultate vir: Andrea Venter
Foto’s: Duisende ha brand weer in Vrystaat
Altesaam 4 299 veldbrande wat meer as 260 000 ha verwoes het, het tussen Mei en September in die Vrystaat gewoed.
Wenners van SA Akademiepryse bekend
Antjie Krog, die akteur Chris van Niekerk, die regisseur Nico Scheepers en die musiekkomponis Franco Prinsloo is onder diegene wat vanjaar vereer word.
Min hoop vir OD, permanent of nie
“’n Mens weet nie regtig meer waar die een entiteit se jurisdiksie begin en waar die ander s’n eindig nie.”
Luister: Nog stories uit die lêers van ’n forensiese sielkundige
Dr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’.
Kyk: Dié saak was nie maklik, sê aanklaer
“Ons werk nie gereeld met sulke ou sake nie. Dit is ’n groot uitdaging omdat details oor die voorval mettertyd verlore gaan.”
Lewenslank vir Gerhard Jansen van Vuuren
“Ons het gewen vir Andrea se onthalwe.”
Vrouemoord ‘globale pandemie’
’n Navorser wat tydens die verhoor van Gerhard Jansen van Vuuren getuig het, het skokkende feite oor geslagsgebaseerde geweld in ʼn verslag bekendgemaak.
Staat sê dít is nie berou nie
Die staat vra dat Gerhard Jansen van Vuuren 29 jaar direkte gevangenisstraf opgelê word.
Video: ‘Ek kan nooit myself vergewe’
“My bedoeling was nie om Andrea seer te maak nie. Ek voel verskriklik dat ek die een is wat vir haar dood verantwoordelik is.”
Pa gee brief ná 11 jaar aan Jansen van Vuuren
Gerhard Jansen van Vuuren se voorvonnisverhoor het Woensdag in die hooggeregshof in Johannesburg begin.
‘Ek het my kind verloor,’ sê ma ná uitspraak
Vir Thea Pretorius is Andrea Venter se moord en haar seun se skuldigbevinding “ʼn riller” en sukkel sy party dae om die “werklikheid te aanvaar”.
Trane van verligting ná uitspraak
Ná 11 jaar het die dag waarvoor dié familie met groot afwagting gewag het, eindelik aangebreek.
‘Jansen van Vuuren het doelgerig opgetree’ – hof
“Die feit dat hy met omstanders op die toneel gekommunikeer het en ook die nodige inligting aan die paramedici kon verskaf, wys duidelik dat hy by sy bewuste was.”
‘Skuldig’, hoor Jansen van Vuuren
Gerhard Jansen van Vuuren is Maandag skuldig bevind aan die moord op Andrea Venter. Lees meer hier:
Jansen van Vuuren se geestestoestand onder die loep
“Uit wat ek van die getuienis en bewyse kan uitmaak, het hy nie geweet wat hy doen nie.”
Jansen van Vuuren is toerekeningsvatbaar – psigiater
Die verdediging het vroeër in die hof aangedui dat Jansen van Vuuren skuld ontken op grond van ’n diagnose van tydelike plofbare versteuring.
Hof hoor skokgetuienis oor Venter-moord
Die ooggetuie het Woensdag in die hof getuig sy het gesien hoe Gerhard Jansen van Vuuren ’n swart gordel – wat soos ’n karategordel lyk – van Andrea Venter se nek afhaal.
Andrea Venter-moord: Moontlike struweling voor sy sterf
ʼn Paramedikus het in die hof getuig Gerhard Jansen van Vuuren het ʼn sug van verligting gegee toe hy hoor Andrea Venter is dood.
Bloed in Jansen van Vuuren se huis gevind ná moord
Gerhard Jansen van Vuuren se regspan het Maandag aangevoer dat hy en Andrea Venter ’n maand voor haar dood ’n berader gaan sien het om glo aan hul verhouding te werk.