“Die grootste lesse wat ek by my ouers geleer het, is om baie, baie hard te werk en passievol te wees oor dit wat jy doen.”
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Kirstenbosch kry verdiende eer
Dié gewilde Kaapse toeristebestemming tel nou onder die wêreld se 1% topbesienswaardighede.
Boek: ‘Vleisfees op Karibib’ – Isa Konrad
“Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn.”
Stellenbosse hotel ideaal vir sakereisigers
“Die personeel se hartlike verwelkoming in Afrikaans het my dadelik laat tuis voel.”
Video: Bonné de Bod se ‘Bewonder en bewaar’-hoogtepunte
In die video’s gesels Bonné de Bod, aanbieder van ‘Bewonder en bewaar’, onder meer oor ʼn benoude oomblik tydens verfilming van die reeks.
Luister: Hulde aan ʼn woordmeester
Die gerekende taalhistorikus en skrywer prof. Jaap Steyn (1938–2021) se boek So is onse mense was so te sê afgehandel toe hy verlede jaar onverwags dood is. Daar is besluit om hierdie publikasie as ʼn laaste eerbewys aan Steyn te voltooi.
Gesprek vier vrouwees, taaldiversiteit
“Vroue het ʼn enorme invloed op hulle eie kinders en die kinders van ander in die omvattende gemeenskap. Elke vrou het ook ʼn unieke stem en bydrae om te maak.”
Luister: Nataniël in ekstase oor ‘Afrikaans in styl’
‘Afrikaans in Styl’ met Nataniël, Stef Bos en Karen Zoid is eersdaags op die planke en vier Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie vir die vertoning wen.
Musiekvideo: Stephan Nel dans met hart en siel
“Die ritme is daardie soort wat jou sal laat opspring, ʼn geliefde se hand gryp en dans.”
Jaco Jacobs takel Dr. Seuss in Afrikaans
“Dink jy ook soms daar’s ʼn graai in jou laai of ʼn flerefas in jou klerekas?” Lees meer oor Jaco Jacobs se vertalings van vier Dr. Seuss-boeke.
‘AllesAfrikaans’-aanbieder ontvang eerbewys
“Dit is ʼn onverwagse juweel, ʼn skitterende blink klippie wat die reisiger in die woestyn ontdek.”
Kom luister na Sheila Cussons-gedigte
Die konserte is ter herdenking van die digter Sheila Cussons wat vanjaar op 9 Augustus ʼn 100 jaar oud sou word.
Luister: Reis saam met Bonné de Bod in ‘Bewonder en bewaar’
Deur die oë van mense soos navorsers, wetenskaplikes en veeartse kom kykers meer te wete oor verskeie ikoniese wilde diere en ongerepte wildernisse.
Luister: Só sê Arnold Vosloo oor Afrikaanse Netflix-reeks
“‘Ludik’ se teks was van die begin af uitstaande. As die teks nie goed was nie, sou ek nooit vir Paul ontmoet het nie.”
Solidariteit Jeug sit hand by met vakkeuses
Wanneer dit by vakkeuses kom, sit heelparty leerders (én dalk ʼn paar ouers ook) met hul hande in die hare.
Nataniël, Karen Zoid, Stef Bos sing eerste keer saam
Het jy al ooit gewonder hoe dit sal klink wanneer die musikale wêrelde van Stef Bos, Nataniël en Karen Zoid in een vertoning verweef word?
Boek: ‘Draers van die Lig’ – Stephan Joubert, Johan Smith
Die oordenkings bespreek alledaagse onderwerpe soos gebed en hoe om draers van die Lig in die wêreld te wees.
Video: Vreugdevuur brand toe Bobby ‘Spoorloos’-hoofrol kry
“Ek wou nog altyd ʼn ernstige rol gespeel het en toe gebeur dit gouer as wat ek verwag het.”
Taalraad plaas kollig op moedertaal dié Vrouedag
“Die geleentheid herinner ons aan die vele bydraes van vroue tot die land.”
Die A tot Z van sonkrag by jou huis
“Ongeag die benarde kragsituasie waarin Eskom is en beurtkrag wat verbruikers lamlê, bly so ʼn stelsel ʼn belegging vir enige Suid-Afrikaner.”