Helgard Brink, verlede jaar se onderhoofseun van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het agt onderskeidings behaal.
Topmatrieks: Adriaan wil keuses oop hou
Adriaan Rothmann van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen gekry.
Topmatrieks: Saschke dank haar Hemelse Vader
Saschke van der Merwe van die Hoërskool Goudveld in die Vrystaat spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: Fokus en harde werk het dit vir Cecile gedoen
Cecile Mans van Hoërskool Sasolburg in die Vrystaat spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: ‘Die mens is gebore om uit te staan’
Gunter van der Walt van die Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het sewe onderskeidings behaal.
Topmatrieks: Lugvaartbedryf roep Robert
Robert Burr Dixon van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: Perdry help met haar veearts-droom
Magderie Burger van Hoërskool Zwartkop in Centurion het agt onderskeidings behaal.
Topmatrieks: ʼn String A’s vir Marinette
Marinette Greyling van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Oupa inspireer haar om dokter te word
Michaela Lubbe van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Tayla wil mense gesond maak
Tayla Botha van die Hoërskool Kalahari in Kuruman het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ná sukses wil sy sakevrou word
Chantelle Pretorius van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Francois wil ‘n kunshart ontwerp
Francois Slabber van die Hoërskool Duineveld in Upington het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Sakewêreld wink vir slimkop
Julia Alsemgeest van die Hoërskool Pietersburg in Polokwane het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Johan wil dokter word soos sy pa
Johan Krüger van die Hoërskool Pietersburg in Limpopo het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Mediese wetenskap lok slimkop
Leilani Cronjé van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ouma was Carla se groot rolmodel
Carla Greyling van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Voluit of niks vir Wihan
Wihan van Zyl van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Michelle wil besoedeling keer
Michelle du Plessis van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Leanke wil meganiese ingenieur word
Leanke Maritz van die Hoërskool Zwartkop in Centurion het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Voornemende dokter ook dol oor geskiedenis
Du Toit Ferreira van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.