“Daar is geen dubbele standaard nie,” lui ʼn verklaring van die maatskappy. “Ons handhaaf oral dieselfde voeding-, gesondheid- en welstandbeginsels.”
Lees meerDave en Adel se ongelooflike gewigsverliesreis
Saam het Dave en Adel ʼn ongelooflike 125,4 kg afgeskud.
Luister: ‘Seldsame siektes, wanvoeding loop hand aan hand’
As kenner op die gebied van holistiese gesondheid, behandel dr. Stefan Schoeman gereeld pasiënte met seldsame siektes. Hy gesels oor dié onderwerp in Maroela Media se ateljee.
‘Singende chirurg’ wen gesogte prys
Uit die 14 toekennings wat tydens die toekenningsgeleentheid uitgedeel is, was Lichtenberg die enigste boorling van Afrika wat ʼn prys ingepalm het.
Vlierbessie: Van geneesmiddel tot nagereg
Die bessies en blomme van dié plant is propvol antioksidante, vitamiene en minerale – insluitend vitamien C, vitamien B6, yster, vitamien A, kalsium en kalium – wat die immuunstelsel versterk.
Grimering terwyl jy oefen? Velkenners sê aikôna!
Hoewel die meeste vroue daagliks probeer om hul beste voorkomsvoetjie voor te sit, is die gimnasium die een plek waar velsorgkenners meen grimering nie welkom behoort te wees nie.
Luister: Voeding die hartklop van jong kinders se gesondheid
Dr. Stefan Schoeman gesels met Maroela Media oor die algehele hartgesondheid van kinders en hoe voeding ʼn rol in jong kinders se hartgesondheid speel.
Oormatige sweet lê miljoene lam
Volgens die Hiperhidrosevereniging word dié mediese toestand verkeerdelik toegeskryf aan veranderende hormoonvlakke of ’n fase wat mettertyd sal oorwaai.
Nuwe tegnologie help spina bifida-lyertjie loop
Klein Elian het vroeg verlede jaar begin met spinale stimulasieterapie. Sedertdien kan sy ouers duidelik sien hoe dit sy lyfie bevoordeel.
Gene speel belangrike rol in TB-vatbaarheid
Die studie het mense van verskillende agtergronde bestudeer om algemene genetiese faktore te vind wat die TB-risiko wêreldwyd beïnvloed.
Luister: Slaap, die sleutel tot algehele gesondheid
Kinders word nie om dowe neute al vir donkiejare vroeg bed toe gestuur nie. Dr. David Goncalves gesels met Maroela Media oor die belangrikheid van ʼn goeie slaappatroon vir ʼn kind se algehele gesondheid.
Slaan slegte asem hok
Chroniese slegte asem, medies bekend as halitose, is ’n perd van ’n ander kleur én geur. Dit is dikwels die liggaam se waarskuwingswalm dat iets dieperliggend talm.
Luister: Hoe lyk ʼn kind wat emosioneel gesond is?
In hierdie episode gesels dr. David Goncalves, sielkundige, oor emosionele gesondheid van kinders en hoe voldoende voeding daarmee verband hou.
Selfoonverslawing ‘soortgelyk aan dwelms’
Al meer mense wêreldwyd, maar ook in Suid-Afrika, is verslaaf aan hul selfone en die internet. Kenners sê hoe jy jou gesin hierteen kan beskerm.
Sit gerus jou voet in dié visblik
Sardiens is nie net ʼn blitsige, bekostigbare maaltyd nie, maar ook boordensvol voedingswaarde.
Sewe maniere om jou slaap te verbeter
Onlangse navorsing het getoon dat ʼn verbysterende 62% van volwassenes wêreldwyd nie voldoende slaap kry nie.
Jukskeibaan bring gemeenskap bymekaar
Persone met gestremdhede voer dikwels ʼn alleenbestaan sonder die ondersteuning van ʼn gemeenskap en juis daarom hoop die rolspelers dat hierdie inisiatief die broodnodige integrasie sal bring.
Gewigsverlies: Die uiteinde is die moeite werd
“Daar is nooit ʼn perfekte tyd nie. Begin nou en doen dit vir jouself. Daar is nooit ʼn goeie tyd om met ʼn gewigsverliesprogram te begin nie. Daar sal altyd ʼn verjaarsdag of ʼn werksfunksie wees.”
Luister: Wat is die verband tussen kindervoeding en ooggesondheid?
Rudine Diedericks, ʼn oogkundige by Mellins, verduidelik wanneer jy jou kind vir ʼn oogtoets moet neem en watter rooi vlaggies daar kan wees in terme van jou kind se sig.
Groen lig vir rooiligterapie
Rooiligterapie word reeds vir jare in velbehandeling gebruik om plooie, ouderdomsvlekke, littekens en rekmerke te verminder, kollageenproduksie en bloedsirkulasie te verhoog, en inflammasie te verminder.