Al ses oë in die kar is amper so groot soos die 22”-wiele onder die kar. Manne, dié ding is dêm vinnig!
‘Dís hoe borskanker regtig lyk’ wys Kaapse sakevrou
“Ons het my hare gaan afsny op Bloubergstrand, want ek wou my man en kinders deel daarvan maak. Maar my vierjarige dogtertjie was daarna bang vir my en wou nie naby my kom nie.”
Plant ’n tuin, word selfvoorsienend
“Dit gaan oor die bou van veerkragtige gemeenskappe wat nie net in staat is om hul eie behoeftes te voorsien nie, maar ook om mekaar in tye van nood te ondersteun.’’
Laaste kans om gasvrou by dié spogtee te wees
Die aktrise en sangeres Bibi du Preez – wat deesdae veral bekend is vir haar komieklike rolle in Afrikaanse musiekvideo’s – is een van die kunstenaars wat vanjaar vir vermaak by die spogtee sal sorg.
Moenie dat kieme die oorhand kry
Hoe gereeld was jy jou hande, en gebruik jy elke keer seep? En maak jy seker jy was deeglik tussen jou vingers en onder jou naels? Wêreldhandewasdag laat die kollig op dié vrae en ander kwessies val.
Kerkplein: Planne om hart van Pretoria te herstel
Dié hernuwingsprojek wil poog om Kerkplein se agteruitgang te stuit en die historiese waarde daarvan te bewaar.
Video: 122 kan weer sien danksy gratis operasie
“In oogheelkunde word wondere verrig met elke operasie, ten einde vir ʼn pasiënt die gawe van sig te kan gee.”
Groot toename in elektriese motors in SA
Met ʼn 127% toename in mense wat elektriese voertuie verlede jaar aangekoop het, is Suid-Afrika sewende op die wêreldranglys.
E-afval ‘toksies vir SA’
Elektroniese toestelle en toebehore kan in sogenaamde “moordmasjiene” verander wanneer dit afbreek en nie behoorlik van ontslae geraak word nie.
Luister: Só lyk stand van alkoholmisbruik in SA
“Almal wat te veel, te lank, en te gereeld drink, kan ʼn alkoholprobleem ontwikkel.”
Gesinsportnuts: Opel Grandland vs. Tiggo 8 Pro Max
Die Opel Grandland 1.6T Ultimate sal jou R720 900 uit die sak jaag, terwyl die Chery Tiggo 8 Pro Max 2.0T Executive ʼn raps goedkoper is teen R669 000.
Jou kind se brein kyk dwarsdeur moeilike somme
Jy mag visuele of ouditiewe voorkeure hê, maar jou brein kan nie agterna onderskei of die inligting visueel of ouditief ingekom het nie.
Kry plaasvervangers vir jou eiers
Hier is paar bestanddele wat jy kan gebruik as plaasvervanger vir eiers.
Wiele2Wiele ry GR Supra en Suzuki Fronx
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Toyota GR Supra, die nuwe Suzuki Fronx en vertel jou alles oor ’n besonderse geleentheid saam met GWM/Haval.
Wen met jou troeteldierfoto
Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen!
Skerp jou sonbeskerming op met dié drie wenke
Hier is praktiese wenke om deur die loop van die dag seker te maak jou sonbeskerming is voldoende, selfs al het jy grimering aan.
BMW R 1250 GS – die hoofstuk sluit af
Ek wil graag die R 1250 GS groet met die befaamde woorde van die rugbykenner, wyle Zandberg Jansen: “Nag, ou grote!”
Luister: Eiendom: om te koop of nie te koop nie
Hoe wys is dit werklik om eiendom te besit?
Ontsnap die buitewêreld op Super Sokkie-bootreis
“Ons het geswem, geëet en behoorlik gekuier saam met ou vriende én nuwe vriende wat op die skip gemaak is. Dit was absoluut ʼn driedagfees.”
Bring jou Hilux en vier saam fees by Sondela
Toyota Hilux-eienaars kan hulle die naweek van 13 tot 15 Oktober gereedmaak vir ʼn heerlike familiefees soos min by Sondela.