Al hoe meer Suid-Afrikaanse vroue kom nou ook na vore oor die geweldige pyn en ongemak wat hulle moet verduur en wat volgens hulle deur maasinplantings veroorsaak word.
Nuwe visepresident van US-konvokasie wil brûe bou
Dr. Rudi Buys is pas verkies as visepresident van die Universiteit Stellenbosch se konvokasie. Maroela Media gesels met hom oor Afrikaans en die rol wat die taal kan speel om brûe te help bou.
15 jaar later: Sol-Tech se ‘lang pad na vinnige sukses’
Wanneer Sol-Tech Vrydag verjaardag vier, sal daar ʼn terugblik op die sukses van die verlede wees, maar hier word daar eintlik op die toekoms gefokus waar groot geleenthede wink, vertel Paul van Deventer aan Maroela Media.
Ramaphosa systap tameletjies in ANC – kenners
Kenners waarsku oor pres. Cyril Ramaphosa se versuim om hom openlik te verbind tot die aanbevelings van die Zondo-verslag na staatskaping en meen die president vermy moeilike kwessies binne die regerende party.
Verbod op pitbulls ‘nié die antwoord’
Aktiviste vir pitbull-terriërs sê agterplaastelers en onverantwoordelike, onkundige eienaars moet eerder gekeer word.
Gʼn geld van Vergoedingsfonds jare ná boer sterf
“Ek kan nie my kind in die oë kyk nie. Hy is so skrander, maar daar is nie geld om vir tersiêre onderrig te betaal nie.”
Koalisies kan (nog nie) SA red
“Ons het gehoop dat koalisies die land kan verander en verbeter en die hoop bestaan steeds. Maar daar is baie grondwerk wat gedoen moet word.”
Onverskrokke Intercape-baas: Lewe in SA nou ‘goedkoop’
Johann Ferreira gesels met Maroela Media oor die stryd om taxiverenigings se vlaag gewelddadige aanvalle te stuit terwyl die regering anderpad kyk – en gewone Suid-Afrikaners se dapperheid wat hom die krag gee om dit te doen.
Waterkrisis ‘veel erger’ as kragprobleme
“Hierdie moet ʼn ernstige wekroep wees; beurtkrag en beurtwater op dieselfde tyd. Met water is ons doppie geklink.”
Plaasveiligheid is ‘gedeelde verantwoordelikheid’
Gereelde beurtkrag verhoog ook nog die risiko vir ʼn plaasaanval. Daarom sê kenners is alternatiewe kommunikasiekanale uiters belangrik.
Die pad na die ANC se 55ste nasionale verkiesingskonferensie
Die vorige ANC-nasionale verkiesingskonferensiekonferensie het in Desember 2017 in Gauteng plaasgevind waartydens pres. Cyril Ramaphosa tot ANC-president verkies is.
Kyk: ‘Naïwiteit, patriotisme,’ bring hom tot hier
Eskom-hoof André de Ruyter erken hy kan al die boek oor beurtkraggrappies skryf, maar dat die steun van gewone Suid-Afrikaners hom help vasbyt. Kyk die onderhoud met hom hier.
Zuma kan vergeet van voorsitterskap – kenners
Kenners meen ʼn interessante leierskapsverkiesing wink in Desember.
De Ruyter se dae dalk getel
Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, glo egter dit sal ’n fout wees om De Ruyter te vervang.
Wat gemaak met die Ingrid Jonker-versameling?
Hier in Suid-Afrika is die dogter van Ingrid Jonker, Simone Garcia Marques, ontsteld oor ‘n uitstalling in Den Haag.
De Ruyter: ‘Geen towerstaf’ vir beurtkrag
André de Ruyter het vir Maroela Media gesê die kragkrisis kan veel vinniger opgelos word as die regering net sy samewerking gee.
‘Jagersfontein kon ramp vryspring’
Kenners praat uit een mond: “Dié ramp kon verhoed gewees het.”
Kragkrisis: Hutspot van idees, maar geen werklike plan
Daar was nog weinig aanduidings van enige praktiese inwerkingstelling van die kragplan wat pres. Cyril Ramaphosa in reaksie op die land se energiekrisis aangekondig het.
Eskom: 42 eenhede skop binne enkele week uit
Eskom sê dit was ʼn “rampspoedige” week wat onbeplande instandhoudingswerk betref en Suid-Afrikaners gaan hulle moet staal vir nog ʼn week van die gewraakte beurtkragstelsel.
Glenda Kemp: ‘Ek sal vandag anders kies’
In die sewentigs was Glenda Kemp waarskynlik Suid-Afrika se bekendste ontkleedanseres. Nou, op 74, dans sy vir die Here … met al haar klere aan.