Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Leandie skep asem na huweliksbootjie sink: ‘Ek is nou oukei’
“Mense kom sê vir my: ‘Ek was so geskok oor jou egskeiding’. Dan sê ek: ‘You and me both’.”
Die nuwe Mej. Wêreld is…
Die 69ste Mej. Wêreld is Saterdag in Londen aangewys.
‘Doyenne van ontspanningsfiksie sterf’
Cecilia Britz, bekend vir haar bydrae tot ontspanningsfiksie en hygliteratuur in Afrikaans, is onverwags op 12 Desember in die ouderdom van 64 oorlede.
Keagan Rossouw (11) sterf: ‘Hy was ʼn vegtertjie’
Medelye en huldeblyke stroom in vir die 11-jarige Keagan Rossouw (11) nadat hy in die vroeë oggendure oorlede is.
Afrikaans is Groot Somerfees ploeg terug in Suid-Kaapse gemeenskap
“Met dié projek plant Afrikaans is Groot ook sy wortels in die Suid-Kaap en gee daardeur terug aan ons lojale ondersteuners in dié gebied,” het Elvis gesê.
Video: 20 vinnige vrae aan Dewald Wasserfall
Kyk hier om te sien wat Dewald Wasserfall dink die grootste wanpersepsie is wat mense van hom het!
Hoe lyk Hollywood: Harry Styles stop die verkeer; vroue word vereer
Maroela Media bring jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Foto’s: Kersliedere se impak ’n sukses ondanks gure weer
Altesaam 125 reusebokse speelgoed vir behoeftige kinders, 25 bokse verligtingsvoorraad vir Mamelodi-vloedslagoffers en R30 000 vir Jacaranda FM se Good Morning Angels is ingesamel.
Juanita terug met splinternuwe enkelsnit
Du Plessis se nuwe album, ‘Dis Tyd’, word vroeg in 2020 uitgereik.
Time se ‘Person of the Year’ aangekondig
Die tydskrif Time het Woensdag sy “Person of the Year” aangekondig.
‘7de Laan’ se Marijke Bezuidenhout: Klein botteltjie, groot gif
“Mienkie sou beslis dink dat ek te vervelig is,” lag sy.
Golden Globes: ‘Big Little Lies’, ‘Frozen 2’ benoem
Die Globes word vanjaar in 25 verskillende kategorieë toegeken, 14 vir die groot skerm en 11 vir televisie.
Capital Singers dra derduisende by vir behoeftige Pretorianers
“Dan praat ek nie eers van die koorsangers wat elke keer self iets bydra nie, hetsy Kersgeskenke, baadjies of skryfbehoeftes vir behoeftige kinders,” het Strydom gesê.
Bekende blondekop verloof
“Ek sien uit na die feit dat ons God kan eer in ons huwelik. Ons het van die begin af geweet ons wil dit laat werk – en om getroud te wees is óók werk.”
Video: Mej. Suid-Afrika is die nuwe Mej. Heelal
Die nuwe Mej. Heelal is Maandagoggend (SA tyd) in die VSA gekroon.
Luister: Helene Bester bring hulde aan Nana Mouskouri
“Ek het gesien hoe sy met haar hande werk, en uitgevind hoekom sy ʼn bril dra. Ek het gesien waar sy grootgeword het en wat haar ouers gedoen het.”
Loki Rothman: ‘Vir die eerste keer weet ek regtig wat ek wil doen’
Rothman sê hy het so lank geneem om ʼn Afrikaanse album uit te bring, omdat hy te lank te veel gedoen het en daarom nie kon uitmaak wie hy as kunstenaar wou wees nie.
Hoe lyk Hollywood: Taylor Swift-dokumentêr, JT sê jammer
Maroela Media bring vir jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
John Kani met eredoktorsgraad vereer
Die bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en dramaturg dr. John Kani word vanjaar met ʼn eredoktorsgraad deur die Universiteit Stellenbosch vereer.