Ouderdom is beslis nie ʼn hindernis vir sukses nie!
Vreemd
Happy het ʼn glimlag op sy lyf
“Ons weet sommer hy gaan ʼn glimlag op elkeen se gesig sit!”
Enorme skoene spesiaal laat maak vir tiener
Die 14-jarige Eric se voete is reeds groter as Shaquille O’Neale s’n.
Video: Honde speel te lekker met ballon
Soms het mens bietjie afleiding nodig. ʼn Video van honde wat met ʼn ballon speel, is dalk net die antwoord.
Die huis wat nie kan vlieg nie
“Wanneer ek geld het en weet waarheen ek wil gaan, sal ek daarheen vlieg.”
Video: Beethoven met ʼn geklap van hande en stamp van die voete
Vyf maande se oefening het tot ʼn uitstekende vertoning gelei van die geklap van hande, vingers en die stamp van die voete op die maat van Beethoven se vyfde simfonie.
Skrywer-ma het eers op 39 leer lees en skryf
“Ek wil vroue, ouer as 40, inspireer om hul drome na te jaag. Dit is nooit te laat nie.”
Bruid as ‘suinig’ beskryf oor slegs-water-plan
ʼn Vrou het ʼn debat aanlyn veroorsaak toe sy aangekondig het dat sy en haar aanstaande man van voornemens is om slegs water by die troue te bedien.
Video: Oeps! Vrou duik amper in haai se bek in
ʼn Vreesaanjaende video wys die oomblik toe ʼn vrou byna reg in ʼn haai se bek ingespring het.
Video: Die veiligheidswag en die rasieleiers
“Dit wys vir jou ouderdom is net ʼn getal. Dis ʼn oomblik wat ek nooit sal vergeet nie.”
Baba se Disney-naam laat die wenkbroue lig
“Ek het gedink dit sou ʼn sprokieservaring wees, maar toe word dit ʼn nagmerrie!”
Video: Oompie spog met Michael Jackson-passies
“Bob wag al sy hele lewe lank vir hierdie oomblik en hy het nie teleurgestel nie!”
Vrou reis na Hawaii om hamster se as te strooi
Die egpaar het na Hawaii gereis om die as van hul geliefde hamster, Spud, te gaan strooi. Dit was glo sy gunstelingplek op aarde.
Video: Die ‘hoop dit help’-ou
As jy al ooit video’s op sosiale media gesien het en gewonder het of dit hoegenaamd waar is, is Mitchck se profiel op Instagram dalk net vir jou bedoel.
Video: Blou blomme soos ‘die hemel op aarde’
ʼn Video van ʼn skilderagtige vallei van blou blomme is baie gewild op sosiale media.
‘Tom and Jerry’ het al kunsmatige intelligensie voorspel
“Wow!! Fred Quimby se span het dit al ʼn halfeeu gelede reg voorspel!”
Nuwe bergpiek vir Toblerone se bekende verpakking
Sowat sewe miljard Toblerone-sjokoladestafies word jaarliks in Switserland gemaak, waarvan 97% na 120 ander lande uitgevoer word.
Rekord vir man wat Disneyland agt jaar lank besoek
Dít kom neer op ʼn totaal van 2 995 aaneenlopende dae.
Foto’s: Pret op die wasgoeddraad
Helga hoop dat haar kuns mense sal help om met hul innerlike kind te verbind en die vreugde te herontdek van visuele vreugdes binne en buite hul huise.
Video van koningkobra verstom
“Die koningkobra kan letterlik ‘regop staan’ en ʼn volgroeide mens in die oë kyk.”