Meer as 100 persone het positief getoets vir die nuwe koronavirus (Covid-19) by ʼn ouetehuis in Boedapest.
Soekresultate vir: Cecil
Jou #TuisblyLeeslys, NB Uitgewers het raad
Kon jy nie betyds jou boekrak aanvul voor die afsonderingstydperk nie? Geen probleem nie! NB Uitgewers staan gereed met ʼn hele rits e- en luisterboeke.
Netbal SA-president herstel van Covid-19
“Ek het ’n dogtertjie wat drie jaar oud is en om nie vir haar ’n druk te kon gee nie, was ’n nagmerrie.”
Lesse uit ander lande in stryd teen die virus
Suid-Afrika is nie Swede of Suid-Korea of Italië nie. Ons kan egter lesse by almal leer.
Netbal SA-president toets positief vir Covid-19
Sy is tans in kwarantyn, maar toon nog geen simptome van die virus nie.
Boek: Lea lief honde: Hik, Hik, Hoera!
Gaan Lea en haar maats betyds die diere van die booswigte kan red?
Afrikaner-borsbeelde in Nederland vergaar stof
Die beelde van die twee presidente was te swaar en is in die proses vernietig.
Boek: Soete sonde
’n Versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade!
Kok in sy noppies met Blitsbok-spanmaats
“Die diepte waaroor ons span beskik, is ongelooflik. Ons het soveel talentvolle jong spelers in die groep.”
Namibië verdedig trofeejag
’n Verbod teen trofeejag kan tot 15 000 mense werkloos laat, meen Namibië se kabinet.
Veelsydige Kolbe wil Olimpiese Spele toe gaan
Springbok-ster stal sy talent vir Toulouse uit deur op losskakel uit te draf.
Pastoor, visserman red mans uit see
Die pastoor het besluit om eerder self die see in te swem as om tyd te mors om ʼn reddingsboei te haal.
Boekresensie: Iemand wat verdrink en ander verhale
Tieners wat van lees hou maar nie altyd genoegsame tyd op hande het om gedurende skoolkwartale dik boeke te verslind nie, sal baie opgewonde wees oor dié boek. Die verhale is kort genoeg dat mens dit saans voor slaaptyd kan kafdraf.
Blitsbokke sorg vir kookwater-eindstryd
Fidji se donderweer was egter net-net te sterk vir Suid-Afrika se blitse.
Kersete by Monument op nippertjie geskuif
Van dié gaste se deposito’s kan moontlik in gedrang wees.
‘Doyenne van ontspanningsfiksie sterf’
Cecilia Britz, bekend vir haar bydrae tot ontspanningsfiksie en hygliteratuur in Afrikaans, is onverwags op 12 Desember in die ouderdom van 64 oorlede.
Nostalgiese Aussiekaners maak harte oop vir SA kleuters
Honderde Suid-Afrikaners wat nou in Australië woon het onlangs byeengekom om Kersliedere in hul moedertaal te hoor en sing. Terselfdertyd het hulle ook sommer duisende rande vir Helpende Hand se #StopHonger-voedingskema ingesamel.
Geloftedag 2019: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Vandag se sportnuus
Blitsbokke sweet, maar wen openingswedstryd in Dubai.
Ma woedend oor dogter se ‘moordenaar’ borgtog kry, kind mag sien
“Pres. [Cyril] Ramaphosa het hier in my huis gesit en vir my gesê hy sal nie borgtog kry nie en dat hy in die tronk sal bly.”