Hoewel daar ʼn hele paar slaggate oor die volgende vier jaar sal wees, is dit nie wensdenkery om te glo dat Rassie Erasmus se Bokke ook die volgende Wêreldbekertoernooi in Australië kan wen nie.
Soekresultate vir: André van Wyk
Video: Irene-Louise vier nuwe parfuum
Die “Tekkies brand”-sangeres sê die bekendstelling van haar eie parfuum is ʼn tienermeisiedroom wat bewaarheid is.
Onthou oorlogshelde met dié bundel
Sou jy die dag deur Pretoria se ou begraafplaas in die ou Kerkstraat-Wes stap, word jy deur die verhale van gevalle helde omring.
Hoe verklaar ons skielike gelaatsverlamming?
Daar is baie siektes en kondisies waaraan mense kan ly waaroor ons moontlik net so onkundig is as die ouer garde. Al wat dit van ons vra, is ʼn bietjie moeite om onsself beter in te lig en empatie met die lyers. Dit kan met enigeen van ons gebeur.
Uittog van speurders wek kommer
Die verlies van duisende bekwame speurders word vererger deur die feit dat diegene wat in die speurdiens agterbly, boonop ʼn tekort aan voertuie het.
Twee tieners gesoek vir moord van motoris
Die twee tieners het na bewering eers die bestuurder doodgeskiet en daarna die passasier verkrag.
Pollard onder Tigers se plaasvervangers
Terwyl die Springbokke gereedmaak vir Sondag se Wêreldbeker-wedstryd teen Roemenië, sal hulle ook die Engelse Premierliga fyn dophou; Handré Pollard is immers terug in aksie.
Grafstene is deel van ons erfenis
ʼn Besoek aan Victoria-Wes se begraafplase en ʼn paar grafte in die omgewing lei jou op die spoor van die dorp se ryke geskiedenis.
Verbruikersake: Pleeg jy miskien versekeringsbedrog?
Ina Opperman het meer gaan uitvind oor versekeringsbedrog.
Video: Room van Afrikaanse flieks, TV vereer op rolprentfees
Rolprentmakers, storievertellers en kunstenaars wat voor én agter die skerms doenig was, is tydens ʼn swierige geleentheid vereer.
Hoe gemaak as nuwe ‘bure’ plakkers is?
Inwoners van Pretoria sê hulle raak al meer bekommerd oor sogenaamde sluipslapers wat toenemend gehuggies op openbare grond, sypaadjies en parke naby gevestigde residensiële gebiede oprig. Oplossings vir die probleem blyk egter uiters kompleks te wees.
Aitsa-toekennings: Hier is Julie se benoemings
Kaartjies vir dié toekenningsaand is reeds op iTickets beskikbaar teen R250 ʼn kaartjie, maar diegene wat nou reeds hul kaartjies koop, sal ʼn afslag van 10% ontvang.
Video: Willem Botha opgewonde oor droomrol as Joseph
“Ek het nog altyd hierdie droom gehad dat as ek eendag vir myself ʼn rol kan gee, sal dit dié van Joseph wees.”
DA vaar goed in vier tussenverkiesings
In die afgelope 13 tussenverkiesings het die DA groei van byna 20% getoon.
Dié televisie-talent benoem vir nuwe Silwerskermfees-pryse
“Sonder dié uitsonderlike talent kan ons nie ons kykers vasgenael voor die kassie hou nie.”
Van tekkies tot tiaras, só betower prinses Kate se modekeuses
Die prinses, wat haar oorlede skoonma se titel met die afsterwe van koningin Elizabeth II verlede jaar geërf het, het veral gedurende Junie vir verskeie stylvolle oomblikke gesorg.
Wagner-hoof sê vegters reg om Russiese weermagleiers omver te werp
Yevgeny Prigozhin se magte, versterk deur duisende soldate wat uit tronke gewerf word, het ʼn sentrale rol gespeel in Rusland se oorname van Bakhmut in die langste en bloedigste veldslag van die konflik. Hy het Moskou se topweermaghoofde egter vandeesweek daarvan beskuldig dat hulle Russe mislei oor die aanslag op Oekraïne.
Een verandering in Cheetahs-beginspan vir eindstryd
Die Cheetahs speel Saterdag in hul 16de Curriebeker-eindstryd. Dit is die eerste keer dat hierdie twee spanne mekaar in ’n Curriebeker-eindstryd pak, maar die 33ste Curriebeker-kragmeting tussen die twee spanne.
Woordfees maak ruim program vir 2023 bekend
Die Toyota US Woordfees het Donderdag die 2023-feesprogram boordensvol met musiek, teater, boeke, leefstyl, diskoers en rolprente bekendgestel.
Rekordgetal inskrywings stroom in vir Aitsa-toekennings
Vanjaar se inskrywings verteenwoordig ʼn 55% groei vergeleke met die eerste Aitsa-toekenningsgeleentheid in 2019.