“Waarom sou God wou hê dat jy ʼn dag af moet neem?”
Soekresultate vir: begrond
Het ons nog perspektief?
Die ANC se onwerkbare ideologie word so deurlopend aan ons opgedwing dat die Suid-Afrikaanse samelewing al amper daarmee belyn het, skryf Bennie van Zyl.
Beplande wysigings aan Gelykheidswet gekap
Verskeie organisasies het Woensdag kommentaar op beplande wysigings aan die Gelykheidswet ingedien.
Gevaarligte flikker oor geloof-polisie
Pepuda het ten doel om mense teen diskriminasie, haatspraak en teistering te beskerm. Sou die voorgestelde wysigings egter neerslag in wetgewing vind, sou dit drastiese (en katastrofiese!) gevolge vir die Kerk in Suid-Afrika hê.
As die lewe ons eksamen is
Net so is daar in baie harte ’n gevoel van leegheid en moegheid wat voel of daar net nie meer krag is om nog ’n eksamen te kan skryf nie. Mense voel magteloos omdat hulle in omstandighede beland wat nie beplan is nie.
Pepuda-wetgewing kan gelowiges vervolg
Die nuwe wysigings van die Gelykheidswet bedreig egter die reg op vryheid van spraak en het radikale implikasies vir vryheid van geloof vir individue sowel as geloofsinstansies.
Kan en mag ons Godsdiens werklik van enige iets losmaak?
Kan ’n mens – en mág ’n mens – Godsdiens losmaak van dít wat op aarde gebeur?
Christelike perspektief op Vuurwapenwet
Met die nuus wat gons oor die nuwe konsep van die Wysigingswetsontwerp op die Beheer van Vuurwapens, lê daar by talle Suid-Afrikaners vrees in die hart.
#JongStemme: Emansipasie by jongmense vs. Covid-19
Hoe kan jongmense, soos ek, hulself vestig in ʼn tyd waar onsekerheid heers?
Lyding: oorwinning of vermyding?
Dr. Wikus Buys reageer op Rynhard van Zijl se artikel: #Jongstemme: Is voortplanting werklik die beste opsie?
Christene en Werkersdag: Vyf belangrike aspekte
1 Mei is dalk vir ons net nog ’n braaidag, maar vir Christene herinner dit ons aan die groot skat wat ons toevertrou is.
Boek: ‘Die Christen en sy werk’
Met skrywers soos Flip Buys, Dirk Hermann, Hannes Noëth, Gideon du Plessis en Marisa Engelbrecht sal die boek stof tot nadenke bevat, maar ook praktiese riglyne oor hoe om as Christen jou werk en die wêreld van werk te benader.
Bou of breek ek?
Deur al die jare wanneer TLU SA voor situasies te staan gekom het waar besluite geneem moes word, is daar telkens deur die leierboere vasgehou aan beginsels. Daar is gewerk vir ’n uitkoms en nie ’n populistiese korttermynkeuse om vir die pawiljoen te speel nie.
Die waarde van georganiseerde landbou
Vandag moet ’n landbouer nie net omsien na die normale aspekte van die produksieproses nie, maar ook na verskeie ander aspekte wat sy aandag vereis soos veiligheid en ideologie, skryf Bennie van Zyl van TLU SA.
‘Stem in beheerliggaamverkiesings’, pleit organisasies
Begrond het by ouers met kinders in openbare skole gepleit om aan skoolbeheerraadverkiesings deel te neem ten einde skole se Christelike etos te beskerm.
Moedertaaldag: Akademia trots op Afrikaans
“Sonder ons moedertale sou ons konseptueel veel armer gewees het.”
AfriForum, Solidariteit Helpende Hand nou ook hof toe oor verbod op kerke
Individuele gemeentes van verskeie kerke voeg ook hul stem by dié dringende hofaansoek.
Wat is die onderliggende agenda met SA se onteieningsbeleid?
Die Onteieningswetsontwerp is op verskeie vlakke ’n bedreiging vir die vryheid en voorspoed van Suid-Afrika – om nie eens die grondwetlike wysiging te noem nie – en moet teengestaan word.
Openbare beskermer gestraf in hofuitspraak
Die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het haar grootste loesing tot dusver in die hooggeregshof in Pretoria op die lyf geloop – en die regters het gesorg dat sy met ’n bestraffende persoonlike hofbevel haar leuenagtigheid aan haar eie sak voel.
Verset teen die verkeerde
Dat daar opgestaan moet word oor dit wat verkeerd is, is inderdaad ons elkeen se verantwoordelikheid.