“Ek probeer die humor in alles raaksien, dit kom maar met ouderdom en wysheid, skattie.”
Soekresultate vir: piet retief
185 jaar later steeds geanker in geloof
Op elke vlak van die Voortrekkermonument, maar ook op elke vlak van ons Afrikaneridentiteit, word ons geloof in God bevestig.
‘Poppie nou eggo van Ella,’ skerts Hélène Truter oor ‘Vetkoekpaleis II’
“Vetkoekpaleis bly tog net eg, ikonies en onbeskaamd Afrikaans.”
Twee vroue, agt geslagte uitmekaar by VTM
ʼn Matriekleerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria wou haar matriekafskeid, wat ʼn klein oomblik in haar lewensreis is, gebruik om dit met die stories van haar voorgeslagte te verweef.
Video: Heimwee, humor heers op ‘Vetkoekpaleis II’-stel
“Dit is asof ons 25 jaar terug in tyd gegaan het, want alles lyk en voel nou weer dieselfde.”
Waar was Wouter?
Wouter, Weet se leergierige uiltjie, het die vorige skoolvakansie reg oor die land rondgerits en selfs ʼn draai oorsee gemaak! Volg saam met ons sy avonture.
Kaapse radiostasies kuier by Klankgolf-radioseminaar
“Elkeen het ʼn plek van invloed gekry, selfs al is dit soms sonder titel of ʼn begroting. Jou verantwoordelikheid is om dinge beter te los. Met die impak wat jy kan maak en die invloed wat jy het, kan jy mense saam neem om ʼn ware verskil te maak.”
ʼn Hardekool het geval
Eerste minister en prins Mangosuthu Buthelezi was ʼn gerespekteerde vriend van die Afrikaners. Die afbeelding van sy oupa se oupa langs Andries Pretorius binne die Voortrekkermonument lewer stille getuienis dat dié vriendskap se wortels geslagte terug lê.
Buthelezi vergestalt ‘Zoeloe-Afrikaner-versoening’
Die Voortrekkermonument hou Vrydag vir prins Mangosuthu Buthelezi ʼn gedenkdiens, juis vanweë sy diepe respek vir en gesindheid teenoor die Afrikaner.
Afskrif van Piet Retief se traktaat aan VTM toevertrou
“Dis nie net ons familiegeskiedenis nie, dis die Afrikaner se geskiedenis. Hy moet deur almal gesien word.”
Boere ‘vark in verhaal’ wanneer polisie nie opdaag
Is boere aangewese op hulself om misdaad op plase te bekamp omdat hulle telkens deur die polisie in die steek gelaat word? En indien boere wel noodgedwonge self moet ingryp, waarom word hulle nie deur die staat beskerm nie? Kenners verduidelik.
Dokter wat SA op trekker deurkruis, samel duisende in
ʼn Dankbare hart, heerlike kosherinneringe en ʼn nuwe waardering vir Suid-Afrikaanse skoonheid en gasvryheid. Dít is waarmee dr. André Hattingh ná sy trekkerrit terug huis toe gekeer het.
Derde verdagte vas ná trokke brand
ʼn Derde verdagte is Donderdagaand in hegtenis geneem in verband met die afgelope ruk se vlaag aanvalle op vragmotors.
Twee agter tralies ná trokke brand
Nie een nie maar twee verdagtes is reeds in hegtenis geneem in verband met vandeesweek se vlaag aanvalle op vragmotors, sê die polisie.
Een glo aangekeer ná trokke brand
“Die verdagte wat in hegtenis geneem is, is waarskynlik net ʼn voetsoldaat. Sy inhegtenisneming moenie die aandag aftrek van die 12 persone wat nog aangekeer moet word om die wortel van die kwaad te kan bepaal nie.”
Minstens 20 trokke brand binne dae
Altesaam 20 vragmotors is die afgelope paar dae aan die brand gesteek.
‘Mia het altyd geglimlag’
Terwyl die polisie ʼn geregtelike doodsondersoek doen ná die dood van ʼn Pretoriase gr. 10-leerder, onthou haar vriende haar met groot deernis. “’n Mens kon nie hartseer om haar wees nie, want sy het altyd ’n manier gevind om ’n mens gelukkig te maak,” vertel een van haar nabye maats.
Video: Garsie-leerder middernag laaste keer gesien
Die polisie gaan ondersoek instel hoe die leerder toegang tot die skoolgrond verkry het. Die skool is omring met ’n hoë, geëlektrifiseerde heining.
#JongStemme: Is dit nog ons erns?
Indien ons nie meer kan vereenselwig met ons voorouers se vryheidsideale en geloofsoortuiging nie, durf ons nog onsself die erenaam Afrikaner gee?
Dokter deurkruis SA op trekker vir liefdadigheid, teen plaasmoorde
Die “On-Trac-Tor”-liefdadigheidsrit skop op 2 Julie vanjaar in Witrivier af en sal oor 2 500 kilometer en vyf provinsies strek.