“As Bethal tussen twee tot drie ure krag per dag het, is dit baie.”
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Beurtkrag hier saam met koue
Fase 2-beurtkrag tree vanmiddag nog in werking.
Beurtkrag dreig steeds
“Eskom vra verbruikers om tussen 16:00 en 21:00 hul kragverbruik te verminder en sodoende die druk op die stelsel te help verlig.”
Kusile-beskuldigde se regsverteenwoordiger onttrek
Die vier mans staan tereg op aanklag van geldwassery, bedrog, korrupsie asook dat hulle ongemagtigde betalings gedoen en ontvang het.
Eskom waarsku oor beurtkrag weens kouefronte
Die kragvoorsiener sê die vraag na krag sal na verwagting oor die volgende paar dae toeneem.
Betogings ontwrig Eskom-dienslewering
Eskom het intussen gewaarsku dat nog ʼn kouefront bykomende druk op die stelsel kan plaas.
Gure weer pootjie Eskom in die Wes-Kaap
Eskom het Vrydag gewaarsku teen moontlike kragonderbrekings in Kaapstad en dele van die Wes-Kaap weens gure weersomstandighede.
Hoopstad, Hertzogville nog langer sonder krag
Sowat 3 850 van Eskom se kliënte in die Vrystaat sit sedert Vrydagaand sonder krag.
Kabeldiewe laat Hoopstad, Hertzogville sonder krag
Kragkabels is Vrydagaand by die Giraffe-kragstasie geknip en gesteel.
Eskom besorg oor toename in elektrisiteitdiefstal
Die nasionale kragvoorsiener het gesê hy neem met kommer kennis van ʼn toename in elektrisiteitsdiefstal.
Aankondiging oor kragopwekking wyd verwelkom
Verskeie belangegroepe is dit eens dat die wysiging so gou as moontlik in werking gestel moet word.
Hoër drumpel vir krag kan beurtkrag help verminder
Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die drempel om krag op te wek beduidend verhoog gaan word, kan Suid-Afrika se treurige elektrisiteitsituasie moontlik help omkeer. Dit kan dalk ook vroeër ʼn einde aan beurtkrag maak.
Fase 3-beurtkrag Donderdag ingestel
Dit kom nadat fase 4-beurtkrag Woensdagmiddag ingestel is.
Beurtkrag tot fase 4 verhoog
Eskom het Woensdagmiddag “tot sy spyt” fase 4-beurtkrag aangekondig.
Beurtkrag geld res van week
Eskom sê hy het geen ander keuse as om beurtkrag deurlopend in werking te stel om die noodopwekkingsreserwes aan te vul nie.
Beurtkrag Dinsdag weer ingestel
Kapasiteit van meer as 16 700 MW is tans nie beskikbaar nie.
Koue knou kragnetwerk
Verskeie opwekkingseenhede is weer buite werking.
Beurtkrag weer ingestel
Die waarskynlikheid van beurtkrag vir die res van die week is ook hoog aangesien die kragnetwerk steeds onder druk is.
Beurtkrag weer kortstondig opgeskort
Om reserwes vir die week op te bou, sal beurtkrag weer Sondagaand ingestel word.
Eskom skors Koeberg-bestuurder
Koeberg se eenheid een, met ʼn kapasiteit van 900 MW, is sedert Januarie vanjaar buite werking. Dít terwyl Suid-Afrikaners vandeesweek weer aan beurtkrag onderwerp word.