“Dit is soveel pret om hierdie stuk te doen, en wat amper nog lekkerder is, is om te ervaar hoe die gehore dit saam met my geniet.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heidelberg"
Heidelberg skud vere reg vir Hessequa Harmonie
“Die fees wil vir die plattelandse gemeenskap ʼn kulturele inspuiting gee.”
Fees omskep Heidelberg in kulturele oase
ʼn Keur van klassieke musiek, woordkuns en leefstylaanbiedings wag op gehore wat van 21 tot 25 September die Hessequa Harmonie-fees in Heidelberg gaan bywoon.
Ongeluk tydens veldwedren eis pa
“Ek het geweet dit is baie ernstig. Sy bloeddruk het elke vyf minute geval en al sy vitals het aangedui dat hy ernstige inwendige beserings opgedoen het.”
Vermiste peuter opgespoor
Die seuntjie het by sy tuiskoms ligte kneusplekke aan sy lyfie en voetjies gehad.
Vragmotor met duisende kuikens slaan om
Van die kuikens is op die toneel dood aangetref, terwyl hordes ander die snelweg vol gehardloop het.
Ervaar Heidelberg, en SA, se erfenis só
Heidelberg se leuse is Spero Meliora – om hoër te strewe. Wanneer ons weer voor die ou stasiegebou stop en ek gekarwei word na die mikrobrouery wat Heidelberg se eie boetiekbier met ʼn erfenistema brou, weet ek – Heidelberg se geskiedenis getuig daarvan dat hierdie strewe bereik is.
Foto’s: Talle vragmotors op N3 gebrand
Die pad is glo versper en die vragmotors met petrolbomme bestook.
Vrou voor kinders doodgeskiet
Die vrou se twee jong kinders was saam met haar in die motor ten tyde van die voorval.
Laerskoolseun doodgeskok
Petré se ouma het paramedici verwittig dat daar ʼn fratsongeluk was en dat haar kleinseun nie asemhaal nie.
My 30 sekondes tussen lewe en dood
Ek praat met gemak voor mense en vertel my storie. Ek leef. Vry, lig en dankbaar teenoor alles.
Skamel geklede man dood gevind
Die Heidelbergse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man dood aangetref is in 7de Straat, Spaarwater-kleinhoewes.
Jong boer by plaashek oorval, ontvoer
ʼn Jong boer is Maandag by ʼn plaashek oorval waarna hy in sy huis ingedwing en toe ontvoer is.
Man se lewensmaat, twee ander in hof ná moord
“Die manier hoe dit gebeur het en deur wie dit gedoen is, maak dit baie erger.”
Drie vas ná man doodgeslaan word
Drie mense, insluitend ʼn vrou en haar seun, is in hegtenis geneem in verband met die moord op Andries Swanepoel (58) die afgelope naweek in Heidelberg in Gauteng.
‘Bekende’ taxibaas van Heidelberg doodgeskiet
Hy het probeer weghardloop, maar die passasier van die Toyota het weer skote op hom afgevuur en hy is noodlottig gewond.
Man dood toe motor teen brug bots
Nooddienste is na die toneel by die Spookbrug ontbied waar hulle die wrak van ’n motor op sy dak in die pad aangetref het.
Man (69) op plaas doodgeskiet
ʼn Man is in die vroeë oggendure in sy plaashuis in die Houtpoort-omgewing naby Heidelberg doodgeskiet.
Man beroof toe hy stop om hom te verlig
Die beamptes het kort daarna een verdagte aangekeer wat in die water van die Blesbokspruit probeer wegkruip het.
Vingers wys na burgemeester oor Heidelberg-betogings
“Die betoging het tot grootskaalse skade gelei en ʼn bekende inkopiesentrum langs die R54-pad (Vaaldampad) is ook in puin gelê.”