’n Nuwe minister in die presidensie is aangestel na minister Jackson Mthembu se onlangse afsterwe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jackson Mthembu"
Ramaphosa: ‘Mthembu se strewe moet voortgesit word’
Mthembu was volgens Ramaphosa ’n “vriendelike en sagmoedige siel” wat korrupsie, selfdienende leierskap en magsmisbruik verafsku het.
Staatsbegrafnis vir Mthembu
Jackson Mthembu, minister in die presidensie, word môre (Sondag) tydens ʼn staatsbegrafnis ter ruste gelê.
Medelye stroom in ná Mthembu se afsterwe
Verskeie organisasies het Donderdag hul meegevoel betuig met die afsterwe van minister Jackson Mthembu.
Jackson Mthembu sterf weens Covid-19
Die minister het sowat tien dae gelede positief getoets vir Covid-19.
Minister Mthembu toets positief vir Covid-19
Die minister in die presidensie, Jackson Mthembu, het positief getoets vir Covid-19. Die minister het vroeër vandag die toets ondergaan nadat hy simptome getoon het.
Uitgelekte brief wys ANC-ondermyning van Ramaphosa
Die brief bevat uiters vae, ongesubstandieerde maar potensieel giftige bewerings teen hooggeplaaste Ramaphosa-bondgenote.
Brand SA skors raadslid wat glo partytjie hou
Dié ANC-raadslid word tydelik geskors hangende die uitkoms van ʼn ondersoek na moontlike wangedrag en die skending van Brand South Africa se naam.
Debat oor die staatsrede; hier’s wat jy kan verwag
As jy regtig wil weet wat die stand van die land is, is die debat oor die staatsrede die beste manier om vas te stel.
Mthembu byna in trane oor geslagsbaseerde geweld
“Julle sal my moet verskoon as ek emosioneel raak wanneer ek oor vroue praat want baie van ons het dogters.”
Kabinet bekommerd oor ekonomie
Die kabinet het vandag sy kommer uitgespreek oor verskeie aspekte van die landsekonomie.
Verslag oor grondhervorming dan bekend
Die paneel moes ʼn uiteensetting gee oor grondbeleid gesien in die lig van voortslepende ongelykheid, onbevredigende grond- en landbouhervorming, asook ongelyke stedelike grondontwikkeling.
Mthembu deel pyn om op dogter se liggaam af te kom
“Ek het aan my vrou Thembi gesê ek wens dit niemand toe om in die kamer van jou kind in te loop en op hul lewelose liggaam af te kom nie.”
Mthembu kom glo op dogter se liggaam af
“Geen ouer moet ooit hul eie kind begrawe nie.”
ANC-hoë se dogter neem eie lewe
“Ons weet nie wat daartoe gelei het dat sy haar eie lewe op die jong ouderdom van 25 sou neem nie.”
ANC-hoofsweep sê jammer oor Nkandla
Die ANC erken dat hulle verskeie foute oor die afgelope vyf jaar begaan het, maar is vasbeslote om uit dié foute te leer, het Jackson…
ANN7 moet opdok oor laster
“Dié uitspraak behoort ʼn les vir alle mediahuise te wees om nooit joernalistieke waardes en beginsels prys te gee omdat hulle noue politieke agendas najaag nie.”
Mthembu daag ANN7 voor Uitsaaiklagtekommissie
Die hoofsweep van die ANC, Jackson Mthembu, het Woensdag ʼn klag by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (BCCSA) ingedien teen die African News Network 7 (ANN7) oor “lasterlike uitlatings op hul televisie- en YouTube-kanale”.
ANC: ‘Dis hoekom ons teen die mosie sal stem’
Die ANC-koukus het Vrydag gesê aangesien die party nie blind is vir die besware oor die stand van sake in die regering nie, is dit vir die party belangrik om te verduidelik hoekom ANC-LP’s volgende week teen ʼn mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma sal stem.
ANC-hoofsweep eis R1 miljoen van Hlaudi
Jackson Mthembu, hoofsweep van die ANC, sleep die SAUK se Hlaudi Motsoeneng hof toe oor “kwaadwillige en lasterlike bewerings” wat Motsoeneng teen hom gemaak het.