Die tee is ook ingespan om hoop vir die stryd teen kanker te skep.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kansa"
Video: Kankeroorwinnaars gevier met spoggerige tee
Elza-Marié van Lille het borskanker oorwin, maar haar jongste dogter met Down se sindroom is hierdie jaar met leukemie gediagnoseer.
Laaste kans om gasvrou by dié spogtee te wees
Die aktrise en sangeres Bibi du Preez – wat deesdae veral bekend is vir haar komieklike rolle in Afrikaanse musiekvideo’s – is een van die kunstenaars wat vanjaar vir vermaak by die spogtee sal sorg.
Kanker is ʼn onbeplande reis
Kanker is ʼn onbeplande reis. Daar is geen tyd vir vooraf beplanning, geen roetekaart of aanduiding van die tydsduur nie.
Borskanker raak een uit elke 27 SA vroue
“Een van die belangrikste uitdagings in Suid-Afrika is die laat-stadium diagnose van borskanker wanneer die kanker gevorderd is, wat die kanse op suksesvolle behandeling verminder.”
Heerlike vermaak, inspirerende verhale by dié spogtee verwag
Dié geleentheid, met die tema Denim en Diamante, poog om bewusmaking te kweek en geld in te samel vir kankerslagoffers en hul geliefdes wat deur die siekte geraak word.
Vrugbaarheid ʼn stille stryd ná kankerdiagnose
“Teen alle verwagtinge in, is ons gebede beantwoord en word ons geseën met die kosbaarste geskenk.”
Luister: Spogtee beklink én bemagtig KANSA
“Sonder geleenthede soos hierdie sal dit nie vir ons moontlik wees om hierdie belangrike werk te doen nie.”
Kansa-tee vanjaar gevier met denim, diamante
“Ons is so opgewonde om vir individue die geleentheid te bied om saam te kom kuier vir ʼn betekenisvolle doel.”
20 jaar van hare skeer, kleur vir kankeroorwinnaars
“Ons nooi weereens almal uit en vra, wat sal jy vir ’n kankeroorwinnaar doen?”
Vrywilligers brei duisende prosteses vir kankeroorlewendes
“Ons is trots daarop om te sê dat ons vanjaar weens bykomende ondersteuning reeds vir 2 722 prosteses kon sorg.”
Video: Nuwe seisoene by spoggerige Kansa-tee gevier
Maroela Media het vir die eerste keer ’n eie tafelkategorie, “My Erfenis”, gehad.
Wenners: Skink ʼn koppie tee saam met Kansa, Maroela Media
Drie gelukkige lesers het elkeen saam met ʼn vriendin ʼn plek aan Maroela Media se tafel by die Kansa-Spar-tee gewen.
Wen: Skink ’n koppie tee vir Kansa saam met Maroela Media
Drie gelukkige lesers kan elkeen saam met ʼn vriendin ʼn plek aan Maroela Media se tafel by die Kansa-Spar-tee wen.
Borskanker-siftingstoetse kan lewens red
Buiten nie-melanoom-velkanker is borskanker die mees algemene kanker waarmee Suid-Afrikaanse vroue gediagnoseer word.
Luister: Skink ’n koppie tee vir Kansa
Kom drink ʼn koppie tee en ondersteun kankerstryders.
Vroeë opsporing kan servikskanker stuit
Bykans 11 000 vroue in Suid-Afrika word jaarliks met servikskanker gediagnoseer. Dit maak dit die tweede mees algemene kanker met die hoogste sterftesyfer onder vroue in ons land.
Só kan jy dié Borskankermaand help
Die geld wat met die sokkieverkope ingesamel word, sal dan aangewend word om die breipakkette saam te stel en landwyd onder vrywilligers te versprei.
Is jou kolon gesond?
Kolorektale of kolonkanker is onder die topdrie‑kankers vir mans en vroue in Suid-Afrika, met kanse van 1 in 77 vir mans en 1 in 132 vir vroue wat gediagnoseer kan word.
Blonde haarlokke vir kankerpasiënte
’n Seldsame soort kanker is verlede jaar by Sandi Pitchers Keel (58) gediagnoseer nadat sy in die hospitaal opgeneem is ná ’n motorfietsongeluk.