Die verdagte het na bewering onwettige sigarette vervoer toe hy beheer van sy voertuig verloor en teen drie ander motors gebots het
Alles vir die sleutelwoord "Polokwane"
Munisipale amptenaar se peperduur voertuig gevat
Die munisipale amptenaar het die motor glo bekom deur bedrieglike aktiwiteite soos afpersing en geldwassery.
Polokwane-moorde: Beloning vir inligting oor dié man
Owen, ʼn Zimbabwiër, gebruik een van die volgende vanne: Setsiba, Makutara of Mbedzi.
Sewe dood, twee kritiek ná gru-botsing
Ses mense is op die toneel dood verklaar terwyl die sewende een later in ’n hospitaal aan haar beserings beswyk het.
Drie vas wat lid van Valke glo probeer omkoop
Daar is vroeër op die drie mans se motor beslag gelê nadat dit glo gebruik is om onwettige sigarette mee te vervoer.
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: Polisie soek ook dié man
ʼn Man en ʼn vrou is Vrydagoggend in verband met die moorde vasgetrek.
‘Meesterbrein’, vrou vas vir moord op Polokwane-sakevrou en ma
Albei die verdagtes wat Vrydag in hegtenis geneem is, het glo vir die Deacons gewerk.
Foto’s: Gemeenskap ruk op ná moord op ma, dogter
“Hulle was bekende gesigte hier in Polokwane en die gemeenskap is geruk toe dit bekend geword het dat hul liggame gevind is.”
Polokwane-sakevrou en ma ontvoer, vermoor
Bure van die ma en dogter wou net na 18:00 by hulle gaan kuier, maar was geskok toe hulle bloedspore in die huis kry.
Munisipale amptenaar sterf toe trok oor hom ry
Die munisipale werker het glo berserk geraak en oor die wetstoepassingsbeampte gery.
‘Berserkte amptenaar’ ry glo oor kollega, beskadig motors
“Hy was glo in besit van ʼn gevaarlike wapen en het almal gedreig wat naby hom gekom het.”
11 koeie op plaas geslag
Die eienaar van die koeie het die polisie ontbied toe hy van sy kudde nie kon opspoor nie.
Afsondering: Oorwinning vir Polokwane-sakeondernemings
‘n Sakeman van Polokwane en van sy werkers is in hegtenis geneem omdat sy ondernemings nie in besit van tydelike bedryfspermit van die munisipaliteit was nie.
Eskom-werker en makker vas oor ‘gesteelde’ koperkabels
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat een van die verdagtes by Eskom werk en na bewering koperkabels gesteel en verkoop het.
Hiér gaan Suid-Afrikaners uit Wuhan gehuisves word
Die regering het 84 persele besoek voordat hulle op ʼn gepaste plek in Limpopo afgekom het.
2-jarige brand dood; jong man sit lewenslank
Die beskuldigde het in ʼn hewige woordewisseling met die kind se ma betrokke geraak.
Besending perlemoen by Polokwane onderskep
Die perlemoen is nagenoeg R7 miljoen werd.
Seun (12) skiet glo boetie (3) dood
Die kind het glo sy pa se vuurwapen in ʼn sak in die hande gekry en op sy jonger boetie afgevuur.
13 gevangenes ontsnap uit aanhouding
ʼn Voorlopige ondersoek het bevind die gevangenes het omstreeks 21:30 tydens ʼn roetine-ondersoek uit die aanhoudingselle ontsnap.
Almal wen met Helpende Hand se ‘Ons Winkels’
Daarom is die oopmaak van ons vyftigste winkel in dié dorp nie sommerso nie. Dit is ’n geloofstree, ’n genade-oomblik, ’n nederige prestasie. Hiervandaan gaan ons slegs vorentoe, want die nood is groot en die behoeftes baie.