Die dodetal het in ’n enkele dag met 65 gestyg.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrika"
SA’ners ongelukkigste in Januarie, wys studie
Dit wil wel voorkom of vroue gelukkiger is as mans.
Twee van SA in kwarantyn in China
Daar woon tans 165 Suid-Afrikaanse studente en 54 onderwysers in Wuhan.
Dié is Afrika se voorste paspoorte
Afrika het die grootste terugsakking gehad en Afrika-lande verteenwoordig 19 van die 27 lande wat die afgelope dekade die grootste dalings op die ranglys getoon het.
Passasiers beseer nadat vlug uit Kaapstad in Windhoek land
ʼn Meganisme wat passasiers in en uit die vliegtuig moet help, het onklaar geraak.
Nuuskommentaar: Lugborrels se geneigdheid om te bars – kan dit deur positiwiteit teengewerk word?
Waarom sukkel die een en floreer die ander?
Namibië deporteer tientalle buitelanders na SA
Dié burgers vorm deel van die meer as 600 vlugtelinge en asielsoekers wat in Oktober kamp opgeslaan het by die VN se vlugtelingkantore in Kaapstad en Pretoria.
Nuuskommentaar: Bly of gly? Identiteitspolitiek onder die vergrootglas
Die woord, identiteitspolitiek, word algaande meer en meer in geskrifte aangetref, ook internasionaal. Hoekom is identiteitspolitiek nou so onder die vergrootglas en wat presies behels dit?
‘Wees versigtig as jy SA besoek,’ vra Botswana-regering
Die regering van Botswana het Woensdag ’n waarskuwing uitgereik waarin hy sy burgers wat binnekort na Suid-Afrika reis vra om “uiters versigtig te wees”.
SA marathon-ster help Aussies nou fiks word
“Ek verlang na Afrikaans, my moederlief en die res van my familie,” sê Two Oceans-medaljewenner.
Dié SA woorde nou in Oxford-woordeboek
“Deurmekaar”, “howzit” en “eina” is almal in dié woordeboek opgeneem.
Rassie en Gatland verander byna niks
Wanneer dinge voor die wind gaan met ʼn rugbyspan, word daar maar min kopgekrap wanneer span gekies word.
Springbokke (weer) beroof, maar neerlaag was hul eie skuld
Daar gaan nog baie lank gestry word en woede en bitterheid wees oor die Australiese skeidsregter, Angus Gardiner.
Nog ’n Wêrelderfenisgebied vir SA
“Ons woon in ʼn land wat oortrek is met natuurlike skoonheid, of dit nou berge, strande of woude is.”
Leer ken ons nuwe Mej. SA
Tamaryn Green is Sondagaand as die 60ste amptelike Mej. Suid-Afrika gekroon. Dié Paarlse nooi verklap ʼn paar interessante feite oor haarself, haar familie en haar liefde vir springmielies en braaibroodjies.
Foto’s: Spoggeleentheid toe Mej. SA gekroon is
Tamaryn Green is Sondagaand by ʼn geskiedkundige en glansryke geleentheid in Pretoria as die 60ste Mej. Suid-Afrika gekroon. Die kroning het vanjaar vir die eerste keer anders verloop én nagenoeg 40 voormalige titelhouers van Mej. SA het die geleentheid bygewoon.
Suid-Afrika het Aussies in kopklem
Elgar, Morkel maak geskiedenis
Veldtog wil SA name ‘laat saak maak’
Suid-Afrikaners word aangemoedig om hul name by die nuwe databasis van Suid-Afrikaanse name te voeg teen Menseregtedag vanjaar.
Kohli gee Proteas bloedneus op Kingsmead
Dis terug tekenbord toe, al word jy beskou as die beste eendagkrieketspan ter wêreld.
Foto’s: Demi-Leigh is tuis
Dit is die eerste keer dat sy tuis is nadat sy in November verlede jaar as Mej. Heelal in Las Vegas, VSA, gekroon is.