Prof. Mamokgethi Phakeng het haarself herhaaldelik onprofessioneel gedra deur onder meer dreigemente te maak, intimidasie, etniese beledigings, persoonlike beledigings en die plasing van rasse-aanstootlike materiaal op sosiale media.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Universiteit van Kaapstad"
Polisie ontbied oor betogings by Ikeys
UK sê hy benadruk sy standpunt oor die reg tot wettige betoging, maar sal teen enige onwettige aksies optree.
UK-bib se bouwerk staan stil oor gebrek aan geld
Voortgesette regstappe tussen die universiteit, SANParke en die Stad Kaapstad beteken die eens befaamde Jagger-biblioteek is ná die brand wat dit verlede jaar in puin gelê het, steeds net ʼn leë dop.
Video: Ontwrigting van UK-eksamens lei tot inhegtenisneming
ʼn Persoon is in hegtenis geneem nadat eksamens Maandag by die Universiteit van Kaapstad (UK) ontwrig is.
UK kry prokureursbrief oor verpligte inenting
Die beleid word boonop op ʼn “ondenkbare” tyd van die jaar uitgevaardig, sê Solidariteit.
Verpligte inenting by UK kry voorlopig groen lig
Die universiteit sê die meeste studente en personeel steun dié besluit, maar Solidariteit Jeug het regsadvies hieroor ingewin.
‘Omstrede’ EFF-lid gekap ná studenteverkiesing
Jesse Griesel is as ’n “rasseverraaier” bestempel nadat sy haar beskikbaar gestel het as EFF-kandidaat in die UK se studenteraadverkiesing.
UK-senaat stem vir verpligte inenting
Die finale besluit berus egter steeds by die universiteit se raad.
Verpligte entstowwe ‘skend studente se regte’
“Deur entstofpasse by tersiêre instellings in te stel word sekere studente en voornemende studente ontneem van die reg om onderrig te kan ontvang.”
Foto’s: Boeke uit gebrande UK-biblioteek gered
Talle vrywilligers het die afgelope naweek met kratte en bokse opgedaag om die oorblywende boeke, joernale en manuskripte uit die Jagger-biblioteek te red.
UK sif deur puin ná verwoestende vlamme
Nie alles is egter in die brand verwoes nie. Sowat 350 000 plantspesies, wat in die vlamme se pad was, is bykans ongeskonde.
UK-studente ‘gryp en hardloop’ toe koshuise brand
“Daar was oral rook. Ons was besig om te pak om te ontruim en kon skaars iets buite sien.”
AfriForum Jeug wil ‘rassisme’ op UK-kampus stuit
Die SR het in twee verklarings geweld teen minderhede wat nie ideologies met hulle saamstem nie, aangehits.
Universiteit van Kaapstad in vlamme gehul
Teen Sondagmiddag het die brand steeds gewoed en verskeie universiteitsgeboue en historiese landmerke is beskadig.
Ikeys-dosent in die sop oor Hitler-uitlatings
Die uitlatings word nie net as rassisties, beledigend en gemeen bestempel nie, maar ook as ongevoelig teenoor die slagoffers en oorlewendes van die Joodse volksmoord en die breër Joodse gemeenskap.
Navorsers delf diep om uitwerking van klimaat op walvisse te verstaan
Walvisse speel ʼn belangrike rol as ekosisteemingenieurs van die see.
Universiteit van Kaapstad beste in Afrika
“UK word ook onder die top-200 beste universiteite ter wêreld beskou.”
Bedreigde plantsoort in Tokai-park gevind
Soos die biesie se naam tereg sê, is dié plant glad nie flambojant nie, en kan maklik met ʼn gewone grassoort verwar word.
Universiteit gekap wat professor ‘sensor’
Dít nadat die Universiteit van Kaaptad hom van een van sy professore se navorsingstukke gedistansieer het.
Verbod stuit nie sigarethandel – studie
Die meerderheid rokers het tydens afsondering sigarette gekoop, al was dit teen ʼn astronomiese prys.