Die beeste se spore is etlike kilometers ver gevolg tot waar daar op die trop afgekom is.
Alles vir die sleutelwoord "veediefstal"
Beveg veediefstal ‘van bo af’
Om die vlaag van veediefstal te stuit moet daar na die omvang, modus operandi van die sindikate en afsetpunte van gesteelde vee gekyk word.
Veediewe aktiewer tydens feestyd
“Baie van die polisielede is boonop deel van veediefstalsindikate. Dit is ’n groot en goed georganiseerde bedryf met groot geld op die spel.”
Ses beboet wat vee onwettig vervoer
Dit is die eerste keer dat oortreders wie se dokumente nie korrek is nie, formeel in die Vrystaat aangekla en in ʼn hof gevonnis is.
Veediefstal ‘ekonomiese sabotasie’ van landbousektor
Sommige boerderygemeenskappe steier onder verliese wat tot R10 miljoen beloop.
Vrystaat Landbou: Veediefstal ontaard al meer in geweldsmisdaad
“Veediewe pleeg plaasaanvalle, hulle daag gewapend by plase op om veral vee te roof en dikwels lei dit tot lewensverliese.”
Vermeende veediewe in Noordwes aangekeer
Die polisie het toegeslaan ná ʼn wenk dat die twee glo die diere probeer smous.
Polisie maak skoon in Bityi
“Wat eens beskou is as ʼn slag- en speelveld vir veediewe is nou ʼn betreklik vreedsame gebied vir wetsgehoorsame burgers.”
Veediefstal daal, NVVK mag ook syfers bekendmaak
“Dit was altyd ’n uitdaging om met die persentasies te werk omdat dit ’n vals indruk wek oor die getalle wat betrokke is.”
Polisieman vas vir veediefstal
Tientalle boere het Woensdag voor die hof byeengekom waar die polisiebeampte en ’n voorheen veroordeelde veedief op aanklagte van veediefstal verskyn het.
Verdagte vas oor groot trop gesteelde kalwers
Drie van die kalwers is meer as 400 km van Vryburg opgespoor.
Boer kry 85 van gesteelde trop kalwers terug
“Ek is baie dankbaar.”
Skape teruggekry nog voor eienaar van diefstal weet
Die polisie het die eienaar van die skape opgespoor en sy kon haar kudde positief uitken.
Beloning ná diewe 98 kalwers buit
“Jy is teen die grond. Jy is moedeloos verby,” sê die boer nadat hy R1 miljoen se kalwers kwyt is.
Gesteelde beeste tydens jaagtog uit taxi gestoot
Vermeende veediewe het in ’n skynbare poging om die polisie te ontduik drie gesteelde beeste uit ’n bewegende taxi gestoot.
Inwoners brand twee wat hulle van veediefstal verdink
Die twee mans het glo die beeste bymekaar gemaak nadat die sleepwa wat die diere vervoer het losgekom het, waarna inwoners hulle van veediefstal beskuldig het.
Twee ‘veediewe’ in Vrystaat doodgeskiet
Die moorddossier wat ná die twee verdagtes se dood geopen is, sal na die direkteur van openbare vervolging vir ʼn beslissing verwys word.
Talle skape op Vrede-plaas geslag
Die velle is langs die plaashek gelos.
Pap wiel pootjie vermeende veedief
Die vermeende veedief se bakkie was vol beesvleis gelaai. Hy is danksy samewerking tussen die polisie en boere aangekeer.
Miljoene rande se vee in Oos-Kaap gebuit
Die toename in veediefstal word toegeskryf aan plaaspatrollies wat nie toegelaat is om te patrolleer tydens die Covid-19-afsonderingstydperk nie.