Haar vonnis is tersyde gestel ná ‘n appèlaansoek.
Soekresultate vir: Sibongile Mani
Kurt-Lee en Canan toer saam
Ná ʼn paar nederlae – teen plaaslike én oorsese teenstanders – het die Bulls indringend spelers nodig wat oor die X-faktor beskik om hulle weer ʼn hupstoot te gee.
Só vaar SA’ners teen Europese teenstanders
Die Cheetahs het hul Europese terugkeer met ʼn stewige vertoning weg van die huis gevier.
NSFAS-dief mag appelleer teen vonnis
Regter Twanet Olivier het egter Sibongile Mani se verlof tot appèl teen haar skuldigbevindings van die hand gewys.
NSFAS-dief se regspan wil appelleer
“Mani het nie die hof in haar vertroue geneem nie, aangesien sy geweier het om tydens die verhoor te getuig en gekies het om haar swygreg uit te oefen.”
‘NSFAS-dief’ tronk toe gestuur
Vir die 76 dae wat miljoene rand se NSFAS-geld in haar rekening gelê het, het Sibongile Mani ʼn besluit oor haar toekoms geneem.
Student wat by NSFAS steel, kry 18 jaar
Minstens 81 studente, van wie sommige uiteindelik weens finansiële uitdagings die universiteit verlaat het, is deur Siyambonga Mhlakaza se bedrog geraak.
Oudstudent skuldig ná sy NSFAS-geld blaas
Sibongile Mani, ʼn oudstudent aan die Walter Sisulu Universiteit (WSU), het destyds verkeerdelik R14 miljoen van die hulpskema af ontvang.
Oudstudent weer in hof ná NSFAS-geldblaps
Sibongile Mani het destyds glo meer as R800 000 geblaas nadat daar verkeerdelik R14 miljoen in haar rekening inbetaal is.
Sitstakers by kunsteraad moet waai – hooggeregshof
“Ons gaan nêrens heen nie. Hulle moet die ergste doen.”
Video: Kunsbedryf bloei; raad swyg
“Ons daag ook ander media-instansies, die borge van kunstefeeste, asook ander instansies wat ʼn nou verhouding met die kunstebedryf het, uit om ook ʼn bydrae te maak.”
Lasbrief vir student wat glo duisende van NSFAS blaas
Mani, wat vroeër op borgtog vrygelaat is, moes Vrydag weer in die streekhof in Oos-Londen verskyn, maar het nie opgedaag nie.
Bejaarde egpaar in hul huis vermoor
Die polisie in King Williams Town in die Oos-Kaap veroordeel die moord op ʼn 91-jarige man en sy 85-jarige vrou.
NSFAS ontken R5 miljard-betaling aan student
ʼn Skermskoot van ʼn SMS-kennisgewing word wyd op sosiale media versprei wat glo wys dat R5 miljard in ʼn rekening inbetaal is en “Nsfas” wat as verwysing aangedui word.
Duisende aansoeke vir studentefinansiering reeds ontvang
Meer as 4 000 aansoeke word gemiddeld per dag ingedien en in sogenaamde spitsweke word tot 6 000 aansoeke per dag ontvang.
Premier wil Madiba-standbeeld ‘verbeter’
Die premier van Mpumalanga het die LUR vir kuns en kultuur versoek om die standbeeld van wyle pres. Nelson Mandela “reg te maak sodat dit meer soos hy kan lyk”.
Student weer in hof oor studiegeldfout
Die saak het in Augustus verlede jaar die wenkbroue gelig aangesien Mali oor die tydperk van drie maande op ’n inkopietog van R818 000 gegaan het, voor die owerhede onraad vermoed het.
Student in hegtenis geneem ná studiegeld-fout
Die saak het einde verlede jaar opslae gewek toe daar per ongeluk R14,1 miljoen in die student se persoonlike bankrekening inbetaal is en ʼn foto van ʼn strokie van haar banksaldo deur ʼn vriend op sosiale media gedeel is.
Zuma moet Abrahams se redes vir nie-skorsing bekend maak
Die Demokratiese Alliansie het Maandag ʼn beroep gedoen op pres. Jacob Zuma om Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging, se redes waarom hy nie geskors moet word nie, bekend te maak.
NVG ‘geregverdig’ deur hofuitspraak
“Die dag wat ʼn aanklaer geskors word omdat hy ʼn besluit in lyn met die grondwetlike mandaat geneem het, sal ʼn baie hartseer dag wees.”