Jacqui Uys, burgemeesterskomiteelid vir finansies van die Tshwane-metroraad, het vandeesweek geen doekies omgedraai oor die uitdagings wat die Tshwane-metro steeds in die gesig staar nie. Maar, sy sê ook, die nuus is nie alles sleg nie.
Soekresultate vir: mooikloof
Ooste van Pretoria kan teen Woensdag lig sien
Die kragtoevoer na dele van die ooste van Pretoria sal volgens die Tshwane-metroraad teen Woensdag herstel wees.
Talle steeds sonder krag ná substasie in Pta brand
Daar is verskeie komponente van die substasie en elektrisiteitsnetwerk wat deur hierdie onvoorsiene probleem geraak word.
Video: Woede oor ‘meer grond as pad’ langs spogwoonbuurt
Sake-eienaars van Mooikloof in die ooste van Pretoria vrees vir hul inkomste, sou kliënte nie meer kans sien om die pad aan te durf nie.
Tshwane se waterprobleme op hoë vlak bespreek
“Die drie instansies het ʼn verslag van ʼn tegniese spanvergadering wat vroeër gehou is voorgelê om oplossings te vind vir die kwessies wat gelei het tot die probleme tussen die stad en die watervoorsiener.”
Talle in Pretoria weer waterloos weens Rand Water-kwessies
“Die gebrek aan kommunikasie en deursigtigheid van Rand Water se kant af oor hierdie kwessies vererger net die situasie en het inwoners van reg oor die stad in ’n toestand van onsekerheid en frustrasie gelaat.”
‘Moeilike naweek’ wink vir Tshwane
Benewens die ysige temperature en onbeplande kragonderbrekings die afgelope paar dae moet die inwoners van Tshwane boonop ook hulself staal om dalk dié naweek sonder water te sit.
Video: Talle Pta-buurte in donker ná kabeldiefstal
Gegewe die omvang van die skade het die metro gewaarsku dat herstelwerk dalk lank kan duur.
Tshwane oorweeg regstappe teen Rand Water oor treurige watersituasie
Om sonder krag te sit is een ding, maar om sonder water te sit is ondraaglik.
Kragonderbrekings veroorsaak waterprobleme
“Inwoners word gemaan om water spaarsamig en wys te verbruik. Indien inwoners nie hierop ag slaan nie, sal die huidige watertekorte voortduur en nog gebiede sal geraak word.”
Stadsrede: Tshwane-burgemeester sê oor planne
Cilliers Brink het nie doekies omgedraai toe hy Donderdag sy eerste stadsrede gelewer het nie. Tshwane se burgemeester sê groot werk lê voor, maar die bal is reeds aan die rol om sake in die hoofstad om te keer.
Is daar iets in die drinkwater by Rand Water?
Dit is nie onmoontlik nie dat Rand Water (in effektief ʼn ANC-regeringsinstansie) die metro Tshwane (nou beheer deur ʼn DA-geleide koalisie) se watervoorsiening vertraag om dié metro polities in ʼn swak lig te stel.
Meer water vloei nou na Pta-reservoirs
Pretorianers wat ná ʼn week nog steeds nie water het nie of lae waterdruk ondervind, sal glo nou ʼn verbetering begin sien.
Waterprobleme in Pta gaandeweg beter
Die Parkmore-reservoir staan tans op 86%, die Waverley-reservoir op 99% en die Monumentpark-reservoir op 67%.
Rand Water se kragprobleme pootjie Tshwane
Byna ʼn week later loop daar steeds nie eens ʼn druppel water uit sommige inwoners se krane nie.
Talle krane in Tshwane steeds kurkdroog
Rand Water waarsku dit kan sowat ʼn week duur voordat watertoevoer na groot dele van Pretoria weer normaalweg terugkeer.
Talle Pretoria-buurte steeds sonder krag
Die Tshwane-metro het Eskom intussen dringend om hulp gevra.
N4-snelweg weer oop ná kragtorings omval
Meer as 30 woonbuurte is steeds sonder krag.
N4 deels gesluit ná kragtorings omval
Groot dele van Pretoria was teen Maandagoggend steeds sonder krag.
Dele van Pta-Oos donker ná brand
Die Tshwane-metro sê weens die las wat dié kragonderbreking op die netwerk veroorsaak, moet nog gebiede se krag afgeskakel word.