Strijdom, wat ook bekend was as die Leeu van die Noorde, was die vyfde eerste minister van die Unie van Suid-Afrika. Skatte uit sy huis het pas ʼn nuwe tuiste in die Vrystaat gevind.
Gemeenskap knap ikoniese stadion self op
Die Bob van Reenen-stadion het oor die afgelope 12 jaar ʼn seeroog in die Krugersdorp-gemeenskap geword.
Foto: Nuwe huis vir gesin ná brand
’n Plaaslike kontrakteur het hom oor die gesin ontferm nadat hul huis kort voor Kersfees tot op die grond afgebrand het.
Prut vandag ʼn potjie rooibostee
Van diabeteslyers tot depressie- en angslyers en selfs ywerige bakkers kan voordeel trek uit die legio voordele en gebruike van rooibostee.
Oud-Affie floreer ses jaar ná busongeluk
Schalk Viljoen is in Januarie 2016 deur ’n bus voor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria raakgery.
Kyk: Selfs vloedwater kan dié juffrou nie keer
“Met die Covid-19-pandemie kan ʼn mens dit nie bekostig om selfs net ʼn dag se skool te mis nie.”
Hond red stapper wonderbaarlik ná val
“Vriendskap en liefde tussen mens en dier het geen grense nie.”
Trouklokkies lui vanjaar vir dié TV-boere
Vier van die hubare boere wat onlangs aan dié reeks deelgeneem het, staan vanjaar voor die kansel – met die eerste troue wat eerskomende Saterdag reeds plaasvind.
Monument spog met bekende kunstenaar se beelde
Hennie Potgieter het onder meer die beeld, Saaier en Maaier, by die Willem Prinsloo-museum, asook die Meisieskool Oranje se beeld gemaak.
Foto’s: Grootoog haasbekkies daag op vir gr. 1
“Elke jaar se gr. 1’s is anders. Elke jaar is dit soos ʼn nuwe geskenkie wat jy kry. Jy maak dit oop en ontdek wat in die pakkie is. Elke kind is uniek.”
Mans ná ses ure uit stormsee gered
“Ons het begin beelde sien. Enige voorwerp in die verte het soos ʼn boot begin lyk. Ons het aan elke greintjie hoop probeer vashou.”
Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!
Maroela wil graag een van ons lesers bederf met R2 000 kontant sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.
Vier wenke vir beginneronderwysers
Dit is 2022 en jy staan op die drumpel van jou splinternuwe loopbaan as onderwyser!
Diereredder klou verbete aan boom toe rivier hom gryp
Twintig uur lank het hy aan ʼn boom vasgeklou met die stormwater van die Vaalrivier wat om hom maal. Maar Dirk Engelbrecht is nie ʼn man wat ken van moed opgee nie.
‘Wonderwerke gebeur’ – ma (52) ná geboorte van baba
“Ons boodskap aan enigiemand wat sukkel om swanger te raak is om hoopvol te bly.”
Vroue-trust, Avon takel verbale mishandeling in SA
Emosionele en verbale mishandeling het ʼn enorme sielkundige uitwerking op vroue, onder andere vrees, angstigheid, depressie, stres, slaap- en eetversteurings, alkohol- en dwelmverslawing en selfmoord.
Virtuele lewe in Hugenote-museum geblaas
Die ryk erfenis van die Franse Protestante en die inhoud van die Hugenote-gedenkmuseum het genoeg inspirasie gebied om ʼn virtuele toer van dié museum te skep.
Karooseun tussen die grootvoete
ʼn Plaasseun uit die Karoo het eers sy spore in die skaapkraal agtergelaat om die pad verder saam met die grootvoete te stap. Theo Olivier het aan Maroela Media vertel van die hoogtepunte van ʼn lewe tussen die olifante.
Impak van Bloedrivier-slagting op versoening bekyk
Volgens Gordon kan dié geskiedkundige gebeurtenis kulture laat bots óf die geleentheid skep om versoening in Suid-Afrika te bevorder.
Tiener skep gratis app vir gestremde sus
Archer Calder wou sy sussie help kommunikeer sonder dat sy ouers duur daarvoor moes betaal, toe ontwikkel hy Freespeech.