Die gelukkige wenner van Maroela se braaihout/kaggelhout-kompetisie is bekendgemaak.
Kompetisies
Wen ’n skoonheid-geskenkpak vir Vrouedag!
Drie Maroela-lesers word vir Vrouedag bederf met ʼn wonderlike Placecol-geskenkpak!
Wen: Bly warm met Maroela en wen R5 000 se hout
Wat is dan nou geselliger as ʼn vuurtjie of ʼn kaggel in die winter? Skryf in en staan die kans om kaggel- of vuurmaakhout ter waarde van R5 000 te wen.
Wen: BondiBlu terug om nuwe herinneringe te maak
BondiBlu International se handelsmerk het nuwe lewe in hulle sonbrille geplaas, betyds om Nasionale Sonbrildag op 27 Junie te vier. Ses Maroela-lesers staan die kans om elkeen ʼn sonbril van BondiBlu International te wen.
Wen: Meyer, De Villiers skryf nóg mooier liefdesbrief aan Karoo
Twee lesers staan die kans om elk ʼn aanlyn vertoning van “Karoo Suite” te wen en nog twee lesers gaan met ʼn eksemplaar van “Ons Karoo” wegstap.
Vadersdag-kompetisie: Hier is die wenner
Hierdie Vadersdag kon ʼn gelukkige Maroela-leser die kans staan om ʼn jagnaweek vir twee te wen na Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm in die Vaalwater-omgewing.
Wen: Annelien Pienaar se omvattende vleisgids
Een gelukkige leser kan ʼn eksemplaar van Annelien Pienaar se jongste resepteboek ‘Vleis: Die omvattende gids’ wen.
Vadersdag-kompetisie: Wen ’n jagnaweek vir twee in die Bosveld
Skryf in vir ons Vadersdag-kompetisie en wen dalk ʼn jagnaweek vir twee!
Wen: Nianell weer op verhoog ná sewe jaar
Nianell gaan vir slegs een aand weer op die verhoog te sien wees en drie gelukkige Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen vir dié optrede.
Wen: Sorina en die Tjominis kuier in AfriForum-teater
Vyf gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na die Tjominis se aanbieding in die AfriForum-teater.
Moedersdag-kompetisie: Hier is die wenners
Hier is die wenners van ons Moedersdagkompetisie.
Wen: Bederf ma op Moedersdag met een van dié lekker geskenke!
Moedersdag word vanjaar op 9 Mei gevier en ons wil jou help om dit vir haar die lekkerste dag van die jaar te maak!
Gesinsdagkompetisie: Hier is die wengesin!
Met Gesinsdag wat in April gevier word, het Maroela Media dit goedgedink om ʼn gesin te bederf met ʼn spesiale geskenkpak ter waarde van R2 300! Hier is die wengesin.
WEN: Vellies vir ma en pa en ʼn heerlike geskenkpak vir die gesin!
Maroela Media wil ʼn gesin te bederf met ʼn spesiale geskenkpak ter waarde van R2 300. Skryf nou in!
Eg Afrikaans-foto van 2020 – hier is die wenners!
Hier is die wenners van die Eg Afrikaans-kategorie in SA se eerste slimfoonfoto-kompetisie:
Slimfoonfotokompetisie: Stem nou vir die Eg Afrikaans-foto
Maroela Media se lesers kan nou stem vir hul gunsteling in die Eg Afrikaans-kategorie van Suid-Afrika se eerste slimfoonfoto-kompetisie.
SA se eerste slimfoonfotokompetisie: Hier is die wenners!
Die reaksie op die aankondiging van Suid-Afrika se heel eerste Mobile Photography Awards was oorweldigend.
Wen: Koebaai, taalgoggas! Hallo, Slimk(o)op!
Een leser staan die kans om ʼn PharosAanlyn-lidmaatskap (vir 12 maande-toegang) te wen en nog twee lesers gaan elk met ʼn eksemplaar van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) wegstap.
Valentynsdag-kompetisie: Hier is die wenner!
Die wenner van ons R2 000-fotosessiekompetisie is pas aangewys.
Wen: Kom vier die liefde saam met Kurt Darren, Demi Lee
Wonder jy nog hoe om jou geliefde hierdie Valentynsdag te trakteer? Maroela Media het 20 kaartjies vir die eerste Valentyns Gaan Global-konsert waarmee die liefde met die mooiste liefdesliedjies hierdie Sondag gevier word.