“Ons harte is stukkend. Wat ʼn ongelooflike mens was jy nie. Ons sal altyd lief wees vir jou.”
Alles vir die sleutelwoord "mode"
Foto’s: Ontmoet die nuwe Mej. SA-finaliste
Dié 30 vroue kom van reg oor die land en is deur ʼn paneel beoordelaars uitgekies.
Foto’s: Bekendes haal uit en wys op Oscar-tapyt
Hollywood se bekendes het vanjaar vere reg geskud en die eerste groot mode-geleentheid sedert die begin van die koronavirus-pandemie gevier.
Franse mode-ontwerper Pierre Cardin sterf
“Daar is nie meer ʼn Pierre Cardin nie.”
6 modegiere vir die somer
Dit is tyd om jou lang moue en jeans behoorlik weg te pak, want ons weet hoe heerlik warm die Suid-Afrikaanse somer kan wees.
9 SA mode-ontwerpers om dop te hou
Suid-Afrika spog met topmode-ontwerpers wat klere met ʼn unieke styl skep, wat terselfdertyd die diversiteit van Suid-Afrika omarm.
Hier is vanjaar se grootste lente-modegiere
Dit is tyd om jou klerekas aan te pas met meer vloeiende items, om te speel met kleure en patrone, en om nuwe silhoeëtte te ontdek ná die koue wintermaande van jasse en stewels.
Moet-hê-items in jou kas dié winter
As jy jou winterstaatmakers vir jou klerekas slim kies, kan jy dit jaar ná jaar weer dra en lank stylvol wees.
Koop hier plaaslike, stylvolle gesigmaskers
Jy kan selfs ontwerpersmaskers by bekende ontwerpers soos Janita Toerien en Casper Bosman koop.
Vyf staatmakers vir jou herfsklerekas
Dit hoef nie te beteken dat jy jou hele klerekas moet vervang nie, want almal se beursies trek maar noustrop in dié ekonomie. Daarom is dit slim om ʼn paar staatmakeritems byderhand te hê wat jy oor en oor kan dra en jou boonop jare sal hou.
Nou kan jy tekkies op jou troue dra
Baie bruide verkies deesdae ʼn tradisionele trourok met hoëhakskoene vir die seremonie, waarna hulle iets gemakliker aantrek vir die onthaal.
Foto’s: Dís hoe sterre skitter by Oscars
Daar was egter een aktrise wat styl doelbewus gebruik het.
Mode: Die blinkste Grammys nóg
Bekendes soos Alicia Keyes, Danielle Jonas, Heidi Klum, Priyanka Chopra Jonas en Lana Del Rey het almal lang blink aandrokke gedra.
Sterre betower op glanstapyt by SAG-toekennings
By vanjaar se SAG-toekennings het die bekendes weereens hul vere behoorlik reg geskud en veral gepronk in skakerings van blou en wit.
Foto’s: Sterre in pienk en rooi getooi by Golden Globes
Vanjaar was daar ʼn sterk voorkeur vir pienk en rooi rokke met lang- of pofmoue.
Foto’s: Kyk wat dra die sterre by die Oscars
Daar was egter een akteur wat die koppe behoorlik laat draai het.
Foto’s: Sterre haal uit en wys by die SAG-toekennings
Vanjaar het die bekendes vrolike kleure en snitte gedra, met net die regte tikkie skitterglans en detail.
Foto’s: Só lyk die sterre by Golden Globes
Terwyl die Golden Globes eintlik draai om die goue beeldjies waarmee bekendes aan die einde van die aand wegstap, is die uitrustings waarmee hulle by die geleentheid opdaag amper nét so belangrik vir mode-aanhangers.
Oprah dra Gert-Johan Coetzee by Global Citizen fees
“Dit was ʼn eer om Oprah in my ateljee te hê. Sy is so ʼn wonderlike, nederige, oorspronklike siel.”
Foto’s: Plaaslike ontwerpers maak rok vir Beyoncé
“Dit was nog altyd ons missie om vir Beyoncé ʼn uitrusting te maak, maar ons het nooit gedink die dag sou so spoedig aanbreek nie.”