Volgens ʼn verslag deur die Nelson Mandela Kinderfonds ly 4,8 miljoen van die land se 20 miljoen kinders daagliks honger.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MRK"
MRK versoek om namens Weskus-plaasinwoners in te gryp
Kaapse Forum het inligting ontvang dat die nuwe eienaar van ‘n plaas net buite Yzerfontein, glo dié mense van die plaas probeer wegdryf.
MRK wil appelleer ná uitspraak oor Malema se haatspraak
Die Johannesburgse hooggeregshof het Vrydag beslis dat die MRK se bevinding in 2019 – dat Malema nié haatspraak gepleeg het tydens ’n byeenkoms in 2016 nie – tersyde gestel moet word. Die MRK is glad nie gelukkig nie.
Cholera: Waterprobleme in Hammanskraal kom al jare
Verskeie politieke partye pak die skuld van die uitbreking op die DA-geleide koalisie in die metro en sê sy versuim om basiese dienste te lewer het nou menselewens gekos.
Leon Wessels lig gordyn oor binnewerkinge van MRK
Suid-Afrikaners ervaar gemengde gevoelens oor dié kommissie en dit ontvang dikwels skerp kritiek.
MRK-uitspraak oor Afrikaans by Maties verwelkom
“Die MRK se uitspraak skep ʼn presedent met wyer implikasies. Deur die taalhekkie ietwat hoër te stel, maak hy die afdwing van Engelse eentaligheid aan openbare instellings moeiliker.”
MRK ondersoek rassisme in sy eie kringe
“Die kommissie het onverpoosd baklei teen rassisme en sal daarmee voortgaan, selfs in sy eie kringe.”
MRK ondersoek Vishoek-diversiteitsopleiding
Volgens die VF Plus is ‘n personeellid einde verlede jaar dissiplinêr aangekla vir haar “ontwrigting” van die sessie en gevra om te bedank.
Steve Hofmeyr reageer op MRK-klag
Op ʼn vraag aan Hofmeyr of hy meen dat hy iets verkeerd gedoen het, het hy nee geantwoord.
EFF kap na MRK wat verskoning eis
Die EFF voer onder meer aan dat Malema se uitsprake in “literêre en akademiese konteks” gesien moet word en dat dit nie aanhitsing tot geweld is nie.
Malema, EFF moet jammer sê oor uitlatings – MRK
Indien Julius Malema en sy party nie die spertyd nakom nie, sal die MRK hom tot die gelykheidshof wend.
MRK vs Steve Hofmeyr: Skikking buite hof misluk
Die hofverrigtinge is Donderdag vertraag toe moontlike mediasie buite die hof bespreek is.
‘Malema kan nie langer wegkom met rassehaat’
Julius Malema se deurlopende oproepe tot geweldpleging en selfs moord en sy opstoking van rassehaat kan nie langer geduld word nie.
MRK ondersoek Jagersfontein-ramp
Na aanleiding van ʼn versoek van ActionSA, het die Menseregtekommissie gesê hulle sal hul eie ondersoek na die voorval van stapel stuur.
Diversiteitsopleiding in skole ‘ideologiese indoktrinasie’
“Wanneer dit by rassisme kom, is die Menseregtekommissie deel van die probleem, nie die oplossing nie. Ons kan nie toelaat dat kinders met hierdie soort ideologiese aktivisme geïndoktrineer word nie.”
MRK sal hospitaal besoek waar pediater geskors is
Die Menseregtekommissie (MRK) sal Maandagoggend die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal (RMMCH) in Gauteng besoek waar die pediater dr. Tim de Maayer verlede maand geskors is.
Hofmeyr voor gelykheidshof gedaag
Dit kom nadat die bekende sanger verlede maand ʼn omstrede uitlating oor lede van die LGBTIQ+-gemeenskap op sosiale media gemaak het.
Maties: Nog ʼn voorval ondersoek; MRK gryp in
Die Universiteit Stellenbosch (US) se regsfakulteit ondersoek nog ʼn beweerde rassistiese voorval wat glo tydens ʼn dans plaasgevind het.
Hof lewer uitspraak oor MRK se magte
Die MRK het ondersoekende magte, maar hy regeer nie en kan ook nie ongrondwetlike gedrag straf nie, het die hooggeregshof bevind.
DA wil MRK toe oor Sassa-probleme
Dit is glo ʼn opdraande stryd vir behoeftiges om hierdie broodnodige toelaes maandeliks in die hande te kry.