Die liggaam van ʼn jong man is Maandag in ʼn vlak graf buite Machadodorp gekry.
Alles vir die sleutelwoord "polisie"
Pa vermoor glo vier kinders
Die pa het glo aan ʼn buurman gesê waar die kinders se liggame gevind sou word.
Gesoek: R4 miljoen én vrou wat glo daarmee in vullissakke wegstap
Die geld is na bewering in ʼn stootwaentjie gelaai waarna die veiligheidswag daarmee verdwyn het.
Derduisende jonges wil by polisie aansluit
Aansoekers se vlak van integriteit word ook gemeet om hul vatbaarheid vir korrupte aktiwiteite te bepaal.
Man sterf in skietgeveg met polisie
Twee mans het die bosse in gevlug en toe op die polisie losgebrand.
Polisieman, veiligheidswag vermoor
Die mans het naby Tembisa op die gemerkte polisievoertuig losgebrand.
Polisielede vas vir rooftog op plaas
Die verdagtes het glo vir die slagoffer gesê dat nog polisiebeamptes met honde op pad was om die plek te deursoek en het die slagoffers net daar vasgebind gelos.
Man tronk toe oor kinderpornografie
James Summers Prinsloo is vantevore al aan seksuele misdrywe skuldig bevind.
Polisie betrap talle met onwettige wapens
Die Wes-Kaapse polisie sê sy stryd om bendegeweld te stuit en onwettige vuurwapens uit die samelewing te verwyder, werp vrugte af.
Splinternuwe polisiegebou vergaar stof
Die toilette en lugversorging werk nie behoorlik in dié nuwe gebou nie.
Polisie reageer op video van vrou by polisiestasie
Die polisiebeamptes in die video is reeds geïdentifiseer.
Polisiemanne rand glo vrou by stasie aan
Daar kan in die video gesien word hoe twee polisiebeamptes ʼn vrou oor die vloer van die polisiestasie sleep.
Tweejarige drie dae ná verdwyning gevind
Die seuntjie is in die bosse sowat 10 km van sy huis gekry.
Enkele gil, toe klap skoot wat lewe eis
“ʼn Tablet, ʼn selfoon en ʼn televisiestel. En ʼn lewe. Dís wat hulle gevat het.”
Gesin se hond dood ná polisie glo losbrand
“Dis ʼn hond, man, nie ʼn gangster nie.”
Polisie ‘brand los’ op gesin se geliefde hond
“My hart is in stukkies, ek is baie hartseer oor daai hond.”
Peuter sterf toe ma agteruit ry
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag.
Talle vrae ná oud-Koevoet-lid spoorloos verdwyn
Drie mense is in hegtenis geneem nadat Chris Barnard se voertuig by hulle gevind is, maar daar is steeds geen spoor van hom nie.
Oproer ná moord op polisielid
Die polisie het inwoners tot kalmte gemaan nadat ʼn verdagte Donderdag in hegtenis geneem is.
Meer as 200 buitelanders in Limpopo vas oor feestyd
Altesaam 54 buitelanders is sonder dokumentasie op Oujaarsdag gedurende ʼn padblokkade op die N1 suid van Polokwane betrap.