Dis nog enkele dae voordat die tennissterre Roger Federer en Rafael Nadal mekaar pak in ’n vertoonwedstryd in Kaapstad.
Alles vir die sleutelwoord "tennis"
Australiese Ope: Kenin verslaan Muguruza
Dís nou wat jy die Amerikaanse droom noem.
Australiese Ope: Djokovic lei Groot Drie se aanslag
Dalk praat ʼn mens te gou, maar die speler wat die Serwiër Novak Djokovic in sy spore in die Australiese Ope kan stuit, sal na alle waarskynlik volgende Sondag as vanjaar se manskampioen gekroon word.
Tafel is gedek vir ‘n titaniese stryd tussen Rafa en Kyrgios
Dit is die vingeraflek-lekker waarvan die Australiese tennis-ondersteuners droom.
Kishou-kartetse van 199 km/h doen die ding vir Harris
Jong Suid-Afrikaner deur na die halfeindstryd van die Adelaide-toernooi.
’n Donker (rook)wolk hang bo Australiese Ope
Een van die spelers in kwalifiserende rondes was bang sy val flou.
SA tennisspan eindig tweede in groep
Anderson-hulle steek ’n stokkie voor Frankryk se kwarteindstrydplanne.
Serwië plant die uitklop-kishou teen Suid-Afrika
Anderson en Harris vertoon egter goed in hul enkelspelwedstryde.
Anderson-hulle teen Djokovic en kie
“Op papier is hulle by verre die gunsteling, maar enigiets is moontlik as ons met genoeg selfvertroue speel.”
Tennis SA kies ook sy direkteur
“Dit is ’n wonderlike platform om terug in Suid-Afrikaanse tennis te ploeg.”
Anderson uit Amerikaanse Ope
ʼn Kniebesering het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse ster hom aan die toernooi onttrek het.
Tennis: Amerikaanse Ope begin Maandag
Drie Suid-Afrikaners kan in New York afslaan.
Titane van die tennisbaan!
Meer as vyf ure nodig om Wimbledon-kampioen te kroon.
Simona Halep stamp Serena Williams van haar troon
Simona Halep hoef nooit weer soos die strooimeisie op Wimbledon te voel nie.
Nadal kraai weer koning
Dit is die Spanjaard se 12de Franse Ope-titel.
Australiër wen Franse Ope
“Ek is bietjie sprakeloos. Ek het ʼn perfekte wedstryd gespeel.”
Nadal trap g’n klei teen Federer
“Dit was ongelooflik om teen Roger te speel.”
Lloyd maak steeds ranglysspronge
Suid-Afrika se veelbelowende tennisster, Lloyd Harris, het nog ’n hoogtepunt in sy kort loopbaan bereik.
Geskiedenisboeke word by Aussie Ope herskryf
Japan se Naomi Osaka het gister die vrouetitel gewen, terwyl Rafael Nadal en Novak Djokovic vandag mekaar die stryd in die Australie Ope aansê.
Anderson uit Aussie Ope
Dit lyk asof Kevin Anderson se Australiese Ope-nagmerrie nog nie iets van die verlede is nie.