Leerders is in die verlede plasing geweier indien hulle nie oor dié dokumente beskik nie.
Minister moet wel besluit oor Walus se lot
Die hof meen Chris Hani se moordenaar toon wel berou en sal nie weer die wet oortree nie.
Soveelste N3-ongeluk eis lewens van 2
Twee mans is dood en twee vroue beseer toe twee vragmotors Donderdagoggend op die N3-snelweg, sowat 30 km buite Ladysmith in KwaZulu-Natal, gebots het. Russel…
‘Derde mag’ agter treinbrande in Wes-Kaap
Untu sê hy het sy bedenkinge dat net ʼn 14-jarige en ʼn 15-jarige verantwoordelik is vir die aanvalle wat nou al minstens vier jaar duur.
Oudpolisielid laat Springs-boewe spaander
Die bure was nie tuis nie en Dirk van Zyl, wat ʼn oog oor die huis vir hulle gehou het, het gaan ondersoek instel.
Derde breinoperasie vir matriekleerder ná aanranding
Darren het oënskynlik sy ma probeer beskerm toe hy die hou teen die kop gekry het.
V&A Waterfront beplan Oujaarsaand sonder vuurwerk
Die V&A Waterfront in Kaapstad ondersoek alternatiewe vir die afvuur van vuurwerk op Oujaarsaand.
Dié pad nog lank gesluit weens sinkgat
Motoriste is reeds aan die begin van November gewaarsku teen die sinkgat van vier meter diep.
NDBV dien klagte in oor tiers in aanhouding
Dié tiers is op ʼn wildplaas in Noordwes aangehou.
5 familielede in huis doodgeskiet
Ses mense van wie vyf familielede is Woensdagaand koelbloedig vermoor.
Talle verdrink by Kaapstad reeds vóór vakansie begin
Die stad het 282 lewensredders vir die seisoen op strande en ʼn bykomende 11 permanente senior strandlewensredders langs die kus ontplooi.
Twee tieners in hof oor brande by Kaapstad-stasie
Die vermeende brandstigters is in hegtenis geneem nadat geslote kringtelevisiebeeldmateriaal en foto’s van die beweerde betrokkenes versprei is.
Nóg beurtkrag vandag
Nóg ʼn dag, nóg ʼn ronde beurtkrag.
Ramaphosa: ‘Sabotasie’ dra by tot Eskom-treurmares
“Enigiemand wat spesifieke toerusting afskakel en dit lei tot ʼn verlies van 2 000 MW oor ʼn tydperk van 10 uur, kan met niks anders as sabotasie besig wees nie.”
Parlement sal DA se versoek oor OB oorweeg
Die parlement het Woensdag reageer op ʼn versoek van die Demokratiese Alliansie om die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp te verwyder.
Vier vas oor olifanttande
Vier persone is in aanhouding in twee afsonderlike sake wat verband hou met die besit van olifanttande.
Kragonderbrekings in Noord-Kaap eers opgeskort
Eskom het Woensdag in ʼn verklaring gesê kragonderbreking aan elf munisipaliteite in die Noord-Kaap wat agterstallig is met hul betalings, is opgeskort.
Durban-raadslede vas oor bedrog
Vyftien persone, waaronder vier raadslede van eThekwini-munisipaliteit (Durban), is Woensdag in hegtenis geneem in verband met beweerde tenderbedrog van R208 miljoen.
Man gevonnis oor 11-jarige se verkragting
Koos Kula (23) is in die Bultfontein-streekhof skuldig bevind en gevonnis op aanklag dat hy ʼn 11-jarige meisie verkrag het.
Droogte: Noord-Kaap kry eerste reën in 5 jaar
“Ons het egter nog ʼn ver pad om te stap om die droogte heeltemal te breek.”