“Ek wou mense bewus maak van die ongelooflike instrument wat ʼn orrel is.”
Koorsang in Oos-Kaap gedy
Hy vind dit opvallend dat koorsangers meesal ook merkwaardig sterk betrokke op verskeie ander vlakke in hul gemeenskappe is.
Pragfoto’s: Diana steeds ‘koningin van harte’ 25 jaar later
Hier is ʼn terugblik op die minder bekende foto’s deur prinses Diana se lewe voor haar tragiese dood.
Afrikaanse fliek plaas kollig op selfmoord; boeliegedrag
“My grootste droom vir dié fliek is dat mense sal besef hoe belangrik dit is om uit te praat, of jy nou die slagoffer of net ʼn getuie van boeliegedrag is, en ook dat jy nooit ooit alleen is nie, al voel dit vir jou so.”
Trouklokke lui vir ‘BSV’ se Johan, Esmerélda
“Een boer minder soek ʼn vrou.”
Musiekduo laat die legkaartstukkies pas
’n Kaapse musiekduo, Legkaart, wil Suid-Afrikaners se harte aan die brand tokkel met sy splinternuwe enkelsnit “Ek is daar”.
Heidelberg skud vere reg vir Hessequa Harmonie
“Die fees wil vir die plattelandse gemeenskap ʼn kulturele inspuiting gee.”
SA aktrise sterf in New York
Die Suid-Afrikaanse aktrise en model Charlbi Dean Kriek is op die ouderdom van 32 jaar oorlede.
Video: ‘Transito-held’ se toertjies laat land skater
Die gewildheid van die koeriermaatskappy The Courier Guy se splinternuwe advertensie kan miskien toegeskryf word aan die bekende gesig wat daarin verskyn.
‘Kwaaitjie’ kraai koning op Top-20
Dié snit het ʼn besonderse week agter die rug.
‘Spoorloos’: ‘Verstaan waar Cobie vandaan kom’
“Sy het ʼn weerloosheid aan haar wat sy nie graag wys nie, want sy dink dit sal haar laat swak lyk.”
Musiekduo Esmé & Steyn tref met sielvolle snit
Steyn het die liedjie geskryf en sê dit beskryf iets wat mense gereeld voel, maar sukkel om van sin te maak.
Wenners van Tiger Wheel & Tyre SA 4×4 and Outdoor Show-kaartjies aangewys
Dié buitelugskou vind tussen 2 en 4 September by die Voortrekkermonument in Pretoria plaas.
SA’ners boos vir Meghan Markle
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, is dalk no. 1 op Spotify, maar klaarblyklik nie in baie Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers se harte nie.
Samas 2022: Die Heuwels, Posduif vereer
Die Heuwels Fantasties het vir ʼn tweede agtereenvolgende jaar met die prys vir beste kontemporêre album weggestap.
Groot nuus van Taylor Swift by VMA-toekennings
Die Red Hot Chili Peppers is vereer, Taylor Swift kondig nuwe musiek aan en Johnny Depp maak vreemde verskyning by dié toekennings.
Sepiegids: Wouter, Lulu neem groot stap in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ verloor Delia haar humeur met Louis en in ‘Suidooster’ wil Mrs. J na ʼn ouetehuis toe gaan.
Jenna Clifford vier 30 jaar in die wêreld van juwele
Die pad wat die 63-jarige Clifford in haar lewe en loopbaan moes stap, is nie een wat noodwendig strook met die glansryke lewenstyl wat sy nou het nie.
Riebie-revue kraai koning
“Ons is baie trots op dié groep jong mense, maar terselfdertyd ook baie dankbaar vir die geleentheid wat honderde kinders landwyd weer het om weg van maskers die magiese van die verhoog te kan beleef.”
Hollywood: ‘Modern Family’-ster trou; Luciano Pavarotti vereer
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het ook vir Joe Rogan onttroon as die toppresteerder op die podsendingsplatform Spotify.