Soos met die koepee is die afslaandakweergawe van die E-klas uiters elegant.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Só lyk nuwe Mazda BT-50 se prys
Mazda se nuwe BT-50-bakkie is nou by handelaars beskikbaar.
VW se kommersiële bus nou éérs bekwaam
Die Crafter gee sy eienaar eintlik vrye teuels om die voertuig volgens sy of haar behoeftes aan te pas.
Is die Franse bekend vir luuksheid?
Indien jy in die mark is vir ʼn luukse C-segment-sportnuts, moet jy asseblief beslis die Peugeot 3008 toetsbestuur.
Perfekte balans tussen gehalte en prys
Die Suzuki Swift GLX is ʼn mooi buksie en teen dié prys maak dit hom eenvoudig perfek.
Hoekom die elektriese toekoms piekfyn is
Elektriese motors is lieflik om mee saam te leef. Hul loop laat dit klap, en die slegte eienskappe is besig om teen ʼn goeie pas te verdwyn.
Opel Corsa nie nét ʼn oulike gesiggie
Dit is maklik om die Corsa op te som. Dit is ʼn baie sterk produk en ʼn goeie alternatief teen die Polo.
Elegante E-klas
Indien ʼn mens dink aan ouer Mercedes-Benz-voertuie, is elegant ʼn woord wat vinnig opkom. Dit is egter nie altyd die geval met onlangse Merc’s nie.
Hyundai se Kona word mooi
Die ontwerp op die eerste Kona was bietjie vreemd, maar gelukkig het die ontwerper dié keer sy potlood gaan skerp maak, skryf Brendon Staniforth.
Is diesel die beste vir sleep?
Ek het altyd gesê diesel is die antwoord vir sleep maar ek moet egter nou my woorde terugtrek nadat ek onlangs met twee petrolvoertuie gesleep het, skryf Brendon Staniforth.
Motorverkope staan sterk
Kyk hier vir die 20 topverkoper-passasiersmotors en die 10 topverkoper-bakkies in Suid-Afrika in Junie.
Kompakte sportnuts met sewe sitplekke
Kompakte sportnutse is tans uiters gewild. Dit is die nuwe sedanmotor met ʼn groot voordeel – sommige het ʼn derde ry sitplekke.
ʼn Bekostigbare bus
Daar is geen voertuig wat só perfek vir ʼn groot gesin werk soos ʼn bus nie. En as jy tweedehands koop is dit heelwat goedkoper.
Die volmaakte ‘repmobile’?
Ek is onnodig lelik met die arme ou lelike eendjie, maar onder die vel is dit ʼn lekker ryding.
Kruismodel of sportnuts?
Kyk hier hoe vergelyk Volkswagen se T-Roc en Peugeot se 2008.
’n Mini vir die hele gesin
Dié Mini balanseer mooi tussen ʼn praktiese gesinsbuks terwyl hy probeer sportief bly en eer gee aan die Cooper S-naamplaatjie.
Ford Ranger Thunder bult sy spiere
Mens raak bitter vinnig gewoond aan dié familievoertuig, wat ook 3,5 ton kan sleep én ʼn paar honderd kilogram op sy rug kan laai.
Tuisgebakte Nissan Navara
Dié is voorwaar ʼn lekker produk.
Porsche bult sy spiere
Daar is pas nuwe modelle oorsee en plaaslik bekendgestel én ʼn nuwe rekord is opgestel vir die vinnigste sportnutsvoertuig om die Nürburgring-renbaan in Duitsland.
Ford Mustang – karakter en nostalgie
As ʼn mens die aansitknoppie druk brul die 5.0 V8 aan die lewe.