Talle leerders van dié skool in KwaZulu-Natal toon nou soortgelyke simptome.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Covid-19: Absa-personeel in kwarantyn
Wits se departement van gesondheid is boonop gesluit nadat ʼn student in kontak was met ʼn pasiënt wat die koronavirus het.
Hiér gaan Suid-Afrikaners uit Wuhan gehuisves word
Die regering het 84 persele besoek voordat hulle op ʼn gepaste plek in Limpopo afgekom het.
Baba JD haal weer self asem
“JD kry rukkings en word vreesbevange. Dokters dink hy beleef die ongeluk oor en oor elke keer as hy sy oë toemaak.”
Ongerymdhede met OBK-beleggings, bevind kommissie
Etlike indiwidue het boonop onbehoorlik munt geslaan uit verdagte transaksies.
ArcelorMittal: Nóg afleggings kom
“Hierdie afleggings gaan ʼn reuse-invloed op die gemeenskappe hê.”
Skool gesluit weens koronavirus dán weer oop
Intussen is ʼn vrou in Klerksdorp gehospitaliseer nadat sy simptome van Covid-19 getoon het.
Baba JD vorder goed
JD het Saterdagoggend gesukkel met koors, maar kom stadig uit die koma.
Regering soek akkommodasie vir SA’ners van China
Die gekose fasiliteit sal oor baie streng militêre beveiliging beskik.
Organisasie wil MRK nader oor doodskis-2
“Die manier waarop die twee se parool hanteer word, is skandelik en ʼn vertrapping van hul menseregte.”
Tweede geval van Covid-19 in SA
Die tweede pasiënt was saam met ʼn toergroep van tien mense na Italië.
Twee dood ná skietery by sportklub
Ses mans het in die kroeg ingebars en op klante losgebrand
Baba JD: Uitslag van breinskanderings bekend
JD se familie wag intussen geduldig langs sy bed dat hy moet bykom.
Onderwys in gesprek: Skoleinfrastruktuur kwel
In Februarie was dit presies ʼn jaar gelede sedert die loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het.
Pensioenfondse: ‘Moenie oorhaastig optree ’
“Die regering wend hom nou tot die laaste goud pot wat beskikbaar is.”
Nóg DA-hoës sluit by Mashaba aan
“Herman Mashaba se party is die enigste manier waarop werklike verandering teweeggebring kan word.”
Begroting: Minder geld vir onderwys kwel
Duisende skole het nog nie toegang tot lopende water, elektrisiteit of behoorlike sanitasie nie.
Begroting: Goeie nuus vir belastingbetalers!
Inkomstebelasting neem met tot 10% af.
Kroonstad-konsentrasiekamp nou rioolplaas
“Die riool stroom soos ʼn rivier in die konsentrasiekamp en in ʼn stadium kon ʼn mens nie eens daar inkom nie.”
Reeds tientalle transitorooftogte vanjaar
Die oorgrote meerderheid transitorooftogte het in Gauteng plaasgevind.