Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “snede”.
‘Wettiging van prostitusie sal mensehandel, slawerny net vererger’
Enigeen kan ʼn slagoffer word van mensehandel, waarsku Emma. Die misdadigers teer op ʼn sekere soort kwesbaarheid.
Boek-uittreksel: Carel Boshoff skryf oor tuiskoms, padwysers
“Binne verskillende lewensverbande is daar instellings en beskouings wat vir die individuele persoon betekenisgewend, selfs identiteitsbepalend, is.”
Luister: Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer
“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.”
Parlement aanvaar wysigings op outeursreg ondanks besware
“Dit bly vir ons ʼn saak van erns om, in belang van ons lede en die groter Suid-Afrikaanse boekbedryf, die stem van skrywers te laat opklink hieroor.”
Ouers, lesers gaande oor Bybelstorie met talle eindes
“Ek het wel in daardie oomblik onmiddellik gedink dit is die regte ding om hom te vergewe.”
47 Afrikaanse ondernemings kry Tinteltong-pryse
Die doel van dié pryse is om ondernemings te erken, maar ook om ander ondernemings te motiveer om bedrywighede in hul hartstaal te doen.
Gedig: Lig en donker
“In herberge van my brein is dit vir my verstand om te besluit of die duister in sal kom.”
Ingrid Jonker, die misterie duur voort
Byna 60 jaar na haar dood word mense steeds deur die tragiese digter, Ingrid Jonker, gefassineer.
Afrikaanse radiostories vir skryfkompetisie ingewag
“Op dié manier wil ons verseker dat Afrikaans nog vir baie jare sal voortbestaan.”
Taalgebruik: grein
Wat maak ons met “go against the grain” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Foto’s: Reis saam met Wouter en wen!
Wouter het gedurende die Desembervakansie weer nie stilgesit nie. Hy het die land verken en nog baie meer geleer, met Weet altyd byderhand op sy foon vir interessante brokkies inligting oor elke plek wat hy besoek.
Hulle wen elkeen ’n ‘Tippie’-boekpak
Baie geluk aan Henda Strydom wat die “Tippie Wiskunde Vlak 2” en Analet Grobler wat “Tippie Wiskunde Vlak 1” wen.
Boekbedryf begin petisie om skrywers te beskerm
“Ons standpunt is en bly dat skrywers beter verdien as die verreikende verswakking van outeursregbeskerming wat in dié wetsontwerp vervat is.”
Uitdrukking: Skering en inslag wees
“Gasvryheid is die skering en inslag van ʼn plattelandse gemeenskap.” Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skering en inslag”.
Woord: lafenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “lafenis”.
Luister: Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal
“Skryf het te doen met die understanding dat jy iets het om te sê.”
Boek-uittreksel: ʼn Veilige hawe vir dié krulkop se hart
Kom lees ʼn uittreksel uit Tosca de Villiers se jongste roman, “Hawe vir haar hart”.
Boer sonder hande skryf boek oor Grensoorlog
Dié boek oor die Grensoorlog sal jou ruk: Op 20-jarige leeftyd is Duncan Mattushek se linkerarm en regterhand in ʼn landmynontploffing in Angola só verbrand dat chirurge dit moes amputeer.
Dierefabel uit 12de eeu pas vandag soos handskoen
“Ek het dit die eerste keer gelees en bloot gedink dit is een van die snaaksste boeke wat ek nog ooit in my lewe gelees het. Ek wou my doodlag.”