Oorweeg jy dit om medies te gaan studeer, maar almal sê jy gaan nie keuring kry nie? In ‘The Flipside of studying Medicine’ ontrafel twee mediese studente dié en ander wolhaarstories.
Ernstige tekort aan bloedvoorraad
Volgens die bloeddiens staan sy voorraad tans op 2,6 dae.
Jou dieet kan jou depressie vererger
Eet hierdie kossoorte om depressie weg te hou.
Kenmerke van slagoffers – die persoon en die gemeenskap
Ons ken almal so ’n gesin. Soms is ons deel van dáárdie gesin. Soms is ons selfs daardie persoon. Om ’n slagoffer in ’n verhouding of gesin te wees, is emosioneel, fisiek en geestelik uitputtend.
Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd
‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings.
Hospice Centurion: ‘Mense wil tuis sterf’
“Baie mense het ’n weerstand teen Hospice en dink dat as jy by ons betrokke raak, dit ’n doodsvonnis is. As mense die woord ‘Hospice’ hoor, dan dink hulle die dood wag hulle in. Hulle besef nie wat palliatiewe sorg alles behels nie.”
Wenke vir gesonde niere
Het jy geweet Suid-Afrika het van die hoogste voorkoms van nierversaking ter wêreld? Hierdie week is nasionale nierbewustheidsweek.
Werklikheidsreeks help deelnemers om ‘Kopskuif’ te maak
‘Kopskuif’, KeyHealth se nuwe TV-werklikheidsprogram, is gereed om denke te swaai en die koppe te laat draai. Dit word vanaf 9 September uitgesaai.
Erge hooikoorsjaar verwag vir SA
Volgens die Universiteit van Kaapstad se long-instituut is die hoogste vlak stuifmeel wat nog aangeteken is vanjaar in Suid-Afrika gemeet.
SA fiksheidsprogram help mense met gesonde leefstyl
Die televisieprogram bied daaglikse oefeninge vir kykers en stel ook ʼn plaaslike, opgeleide fiksheidsinstrukteur ten toon om kykers meer van ʼn gesonde en aktiewe leefstyl te leer.
SA se bloubessiemark blom
Suid-Afrika se bloubessiebedryf sien vanjaar uit na die grootste seisoen nog.
Gebrokehart-sindroom neem toe tydens Covid-19
Hier is raad om stres en angstigheid te beheer.
Choc wil internet goud ‘verf’ vir kinderkankermaand
Choc het ter ondersteuning van kinderkankerbewusmaking ʼn spesiale reeks swart en goue handelsware bekendgestel.
Orgaanskenking is die geskenk wat lewens red
Augustusmaand is orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Vir almal wat nie geskrik het vir hierdie lang woord met só ’n diep betekenis nie, vertel Tersia Smit (65) haar verhaal van oorlewing danksy ’n 16-jarige sterwende meisie se familie se besluit om haar organe vir siek mense te skenk. Sarie Marais-Nell berig.
Gratis velkankerskanderings nou beskikbaar
“Die doeltreffendste manier om jou vel gesond te hou, is deur vroeë diagnose en noukeurige behandeling deur ʼn dermatoloog.”
Plantmelk: Alles wat jy moet weet
Het jy geweet daar is meer as 70 alternatiewe vir suiwelmelk in Suid-Afrika?
Drie goue gesondheidsreëls vir ’n tuiskantoor
Mense soos John Lennon en Winston Churchill was berug daarvoor dat hulle in hul slaapklere in die bed gewerk het, maar navorsing dui daarop dat om met jou skootrekenaar op die bank of uit die bed te werk, beslis nie ideaal vir jou gesondheid is nie.
Tien interessante gesondheidsfeite
Het jy geweet mense ontwikkel al meer ʼn ekstra been in die knie wat nie voorheen daar was nie?
Angs, depressie onder vroue neem toe tydens afsondering
Maande lange tuisonderrig, ekstra huiswerk, kommer oor hul ouers se gesondheid, asook verminderde sosiale wisselwerking met vriende terwyl hulle steeds voltyds werk, veroorsaak dat spanning onder vroue drasties toegeneem het.
Maak jou braai só gesonder
Suid-Afrikaners mag weer by mekaar braai! Maak seker jy skeep nie jou gesondheid af nie.