Die muur het klaarblyklik ineengestort en bo-op een van die oorledenes geval.
Man in wynvat laat eie rekord spat
Vernon Kruger bly egter vir eers in die wynvat.
Enock Mpianzi: “Ons het bly sê hy is weg”
“Die skool het nooit ʼn opname van leerders gedoen vóór hulle na die kamp vertrek het nie.”
Landbank nou op rommelstatus ná Moody’s-afgradering
TLU SA waarsku dié stap gaan waarskynlik verantwoordelik wees vir die ondergang van verskeie boere.
Bloemfonteinse klasmaats sterf week uit mekaar
“Hy kon nooit lank kwaad bly vir iemand nie en hy het altyd ’n glimlag op sy gesig gehad.”
Prasa se bankrekening ‘is leeg’
In sommige gevalle is daar glo nie eens geld om eenvoudige items soos remme vir treine aan te koop nie.
AfriForum: Tshwane moet opdok na kragtariefverhogings
Terugbetalings moes al in November verlede jaar geskied.
Nuuskommentaar: 2020 begin tegelyk duiselingwekkend en slaperig
Dit is nie toevallig nie dat daar nou ’n opwelling is in pogings van talle mense, kundiges en ander, om oordele uit te spreek oor vanjaar se vooruitsigte.
Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350
Dié aankondiging volg kort nadat SAL verskeie vlugte gekanselleer het.
Internasionale opname: SA vertrou nie regering
Meer as die helfte van Suid-Afrikaners is egter positief oor die land se ekonomiese vooruitsigte.
Einde dalk gou in sig vir stadige internet
Twee ondersese kommunikasiekabels wat internetverbinding na Suid-Afrika bring het Donderdag amper gelyktydig gebreek en sedertdien is daar ʼn ernstige vermindering in internetspoed in die land.
Nog twee vas ná moord op Belgiese sendeling
“Hy het nie verdien om verneder en gemartel en soos ʼn dier doodgemaak te word nie. Hy was ʼn waardige man. ʼn Gesalfde van God.”
Losprys van miljoene op Trump se kop
“Ons bied ’n beloning van $3 miljoen kontant aan wie ook al Trump doodmaak.”
Toyota herroep miljoene voertuie oor lugsakke
Die fout kan die ontplooiing van die lugsak en werking van die veiligheidsgordel belemmer.
Juwelier in Meadowridge beroof
Twee van die rowers het vertoonkaste stukkend geslaan en juwele gegryp.
Geen beurtkrag Woensdag verwag, maar…
Eskom het verbruikers gemaan om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Ma en twee kinders verdwyn spoorloos
Die drie was Sondag op pad supermark toe en het nooit teruggekeer nie.
Twee vas ná moord op polisieman
“Die verdagtes het die polisiebeamptes gewaar en in verskillende rigtings laat spaander.”
Twee vas ná 11-jarige ontvoer, losprys geëis is
“Die ontvoerders het beweer die meisie is in Nelspruit en het die ma gewaarsku om nie die polisie te kontak nie indien sy haar kind weer lewend wou sien.”
Dodelike virus in China versprei, eis nog lewens
Daar is intussen gevalle van die nuwe tipe koronavirus in Japan, Suid-Korea, Thailand, Taiwan en die VSA aangemeld.