“Durban-hawe is gereed om voort te leef as die poort na Afrika.”
Soekresultate vir: sitrus
Misdaad haar missie ná broer se moord
Hoewel die hartseer in daardie oomblik en in die maande ná haar broer, Mike Thomson (39), se moord byna ondraaglik was, het Debby Thomson besluit dat sy nie in ’n hopie gaan sit as ’n slagoffer van misdaad nie.
Ramphulp vir Wes-Kaapse boere dringend nodig
“Die sitrusbedryf speel ’n sleutelrol in die ekonomie van die Wes-Kaap. In dié provinsie word meer as 20 miljoen houers sitrus per seisoen uitgevoer.”
Agoa gee SA sitrusbedryf broodnodige markvoordeel
Suid-Afrika het sy sitrusuitvoere na die VSA die afgelope paar jaar aansienlik verhoog, hoofsaaklik te danke aan die Agoa-ooreenkoms. Byna R2 miljard in uitvoerinkomste en duisende landelike werksgeleenthede is egter in die weegskaal, sou Suid-Afrika uit die ooreenkoms geskop word.
Agoa: SA regering moet begin oop kaarte speel – BLSA
As die regering enigsins omgee dat die Agoa-ooreenkoms tienduisende werkgeleenthede skep, is dit nodig om aan die VSA te verduidelik dat Suid-Afrika nie sy veiligheidsbelange bedreig deur sy verhouding met Rusland nie.
Maak essensiële olies uit die tuin
Wil jy leer hoe om jou eie essensiële olies te gebruik as deel van kruiemedisyne of ʼn parfuum?
EU-reëls kan SA se lemoenuitvoere met 20% knou
Suid-Afrika se voortslepende kragtekorte – wat die afgelope paar weke minstens effe verbetering getoon het – gaan boonop net tot plaaslike uitvoerders se lot bydra.
Entrepreneurskompetisie bied hupstoot vir Afrikaanse sakelui
“Daar is groot pryse op die spel, maar wat hierdie kompetisie uniek maak is die platform wat dit vir die wenner bied.”
Dink mooi voor jy oppak en uit SA waai
Suid-Afrika se nabye toekoms skitter volgens sommige kenners van geleenthede, wat diegene wat die land verlaat – of beoog om dit te doen – dalk lang trane kan laat huil.
Foto’s: Citrusdal-oorstromings ‘ergste in 40 jaar’
“Dit is ’n slegte gevoel om te weet jy kan nêrens heengaan nie, maar dit is egter niemand se skuld nie, en ons probeer die beste van ’n slegte saak maak.”
Nog ’n hoogtepunt in SA wyngeskiedenis herdenk
Die viering is by die Groot Constantia Landgoed – Suid-Afrika se oudste wynplaas – gehou.
Wes-Kaap se Jongboerkandidate beïndruk
Die kandidate het eers hul bestuursfilosofie en tegniese vaardighede met ʼn paneel beoordelaars gedeel voordat hul plase besoek gaan word.
Kremetartvrug superkos vir maag én vel in wintermaande
Deesdae is dié vrug ʼn gunstelingbestanddeel vir alles van smoothies en gesondheidstafies, tot velsorgprodukte soos gesigserums.
SA ‘speel Russiese roulette’ met handelsvennote
Rolspelers in die landboubedryf vrees dat dié bedryf die Amerikaners se ongelukkigheid oor die beweerde wapentransaksie gaan moet ontgeld.
Mengeldrankiemeester hou SA se naam hoog
Molonyama het reeds 13 jaar gelede deel van die bedryf geraak en het sedertdien internasionale ondervinding in Ibiza, die Verenigde State en Dubai opgedoen.
Landboubegroting steun nie kommersiële boere
Die begroting sal volgens die regering onder meer op transformasie in die landbousektor, die bevordering van opkomende en kleinskaalboere en toetreding tot nuwe markte fokus.
Asseblief, help om minder kos te mors!
Meer as 10 miljoen ton kos, wat nog geëet kan word, word jaarliks in Suid-Afrika vermors, terwyl 20 miljoen mense in die land onseker is waar hul volgende maaltyd vandaan gaan kom.
SA kap terug oor EU se ‘onbillike’ sitrusbesluit
Ramaphosa sê hy is teleurgesteld oor die EU se “proteksionistiese” optrede teen Suid-Afrikaanse landbouprodukte en in die mees onlangse verlede teen “ons sitrus”.
Landbou-uitvoere na Afrika kort hupstoot
Die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCFTA), waaronder lede verlaagde tariewe en nie-tariefversperrings geniet, bied geleentheid om uitvoere te verhoog, hoewel dit nie ʼn kitsoplossing is nie.
Hoe gemaak met dié kleuterskoolkriewelings?
“Hoewel dit vreemd mag klink dat kinders se immuniteit juis by kleuterskoolkieme baat vind omdat dit hulle oor tyd teen siektes staal deur teenliggaampies op te bou, vind ons wel dat kinders deesdae makliker en vinniger siek word en dat die simptome langer voortduur.”