Die 12de gekeurde Zverev het aan verslaggewers gesê hy het gereed gemaak om te dien, toe hy die eerste frase van die Nazi-lied “Deutschland über alles” vanuit die skare gehoor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikaanse Ope"
Alcaraz vee vloer met SA se Harris
Die jongste oorwinning teen Suid-Afrika se Lloyd Harris beteken dat Carlos Alcaraz net twee oorwinnings weg is van ʼn moontlike herontmoeting met die Italianer Jannik Sinner in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi.
Gholf: Amerikaanse Ope op meskant gebalanseer
Die Amerikaners Wyndham Clark en Rickie Fowler is saam met een hou voor op 200 houe (-10). Hulle word gevolg deur die wêreld se derde beste speler op die jongste gholfranglys, Rory McIlroy van Noord-Ierland, wat in hul nekke blaas op 201 (-9).
Jonk, talentvol en die wêreld se beste
“Dit is al my droom van ʼn baie jong ouderdom. Om ʼn Grand Slam-kampioen en die wêreldnommereenspeler te wees, is iets waarvoor ek baie hard gewerk het.”
Wenner van NY-finaal die volgende wêreldnommereen
“Ja, die heel boonste plek op die wêreldranglys is binne my bereik, maar terselfdertyd voel dit ook so ver weg.”
Dis Swiatek teen Jabeur in NY-finaal
Wanneer Iga Swiatek in ʼn Grand Slam-eindstryd speel, is sy geneig om met die silwerware weg te stap. Hiervan getuig haar twee Franse Ope-titels.
Alcaraz, Sinner in epiese kwarteindstryd
Die kragmeting het vyf uur en 15 minute geduur – die tweede langste wedstryd in die toernooi se geskiedenis – en die wenhou is eers om 02:50 (VSA-tyd) geslaan.
Tiafoe klink ook Rublev se doppie
“Skaars 24 uur vantevore het ek die grootste oorwinning van my loopbaan gevier en kyk nou weer!”
Rus skakel Kyrgios in 5 stelle uit
“Karen is ongetwyfeld ʼn vegter en hy het my veral met sy afslaanwerk op die agtervoet geplaas. Ek dink eerlikwaar – wat afslane betref – is hy die beste teen wie ek nog gespeel het.”
Jong Amerikaner stuit Nadal in sy spore
“Ek is verskriklik bly; eintlik is ek amper in trane. Ek het vandag ongelooflike tennis gespeel en ek weet eerlikwaar nie hoe dit gebeur het nie.”
Daniil in ’n Kyrgios-kuil
“Nick het vandag op Novak en Rafa se vlak gespeel,” het Daniil Medvedev gesê nadat hy deur Nick Kyrgios in die Amerikaanse Ope uitgeskakel is.
Fransman trap nóg ’n stel teen Nadal af
Rafael Nadal het al 18 wedstryde op ’n streep teen Richard Gasquet gewen.
Serena verloor, hulde stroom in
“Ek is trots op jou, my vriendin, en ek kan nie wag om te sien hoe jy voortgaan om lewens met jou talente te verander nie,” het Michelle Obama getwiet.
Kyk: Fratsongeluk stuit Rafa nie in sy spore
“Ek het aanvanklik gedink my neus is gebreek.”
‘Ek is nogal ’n goeie speler’ – Serena
Die 40-jarige Serena Williams het die wêreld se naasbeste speler in New York uitgeskakel.
Osaka, Raducanu in 1ste ronde uitgeboender
Naomi Osaka het vir die eerste keer in haar loopbaan nie na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope deurgedring nie.
Kyrgios reken met boesemvriend in NY af
“Dít was seker een van die ongemaklikste wedstryde van my loopbaan.”
Kyk: Oekraïense speler staande toegejuig
Die Amerikaanse Ope het skaars begin of die 20-jarige Daria Snigur het vir een van die opwindendste wedstryde van die toernooi gesorg.
Monster-baan vreet houe by Amerikaanse Ope
MJ Daffue sal die laaste ronde in die gesamentlike 49ste plek afslaan.
Amerikaanse Ope: Oosthuizen se gulde geleentheid
Net vier houe.