“Jan Oberholzer se tyd by die kragvoorsiener is in later jare deur alewige reuse-uitdagings gekenmerk. Dit is juis waarom sy kennis en insette so noodsaaklik was.”
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Jan Oberholzer groet Eskom
Jan Oberholzer het die afgelope paar maande as konsultant by Eskom gewerk om die kragkrisis op te los
Minister ‘jammer’ oor fase 6
“Beurtkrag is onaanvaarbaar.”
Beurtkrag vroegoggend afgeskaal
Die vraag na elektrisiteit vandeesweek het Eskom se verwagting oortref, maar die kragvoorsiener kon intussen van sy noodreserwes weer aanvul.
Fase 6 skop vas
Fase 6-beurtkrag sal die hele naweek, dag én nag, geïmplementeer word.
Eerste behoorlike koue toets Eskom
“Ons is [vroeër] in kennis gestel dat die laer fases van beurtkrag te danke is aan ʼn laer as verwagte vraag na elektrisiteit … Maar toe, met die eerste werklike wintertemperature, het groter aanvraag beurtkrag dadelik na ʼn hoër rat opgejaag.”
Oplossing vir kragkrisis vorder (stadig), maar darem
Hoewel daar die afgelope tyd baie vordering gemaak is om die kragkrisis te pak, gaan dit niks beteken nie as daar nie meer netwerkkapasiteit is nie. Dié bykomende kapasiteit kom egter teen ʼn prys van R210 miljard.
Ondersoek teen Eskom se Pillay moet ‘vinnig, deeglik’ wees
Ons dring aan op harde en vinnige optrede teen enige vorm van korrupsie, maar ons vra ook vir deeglike en regverdige ondersoeke,” sê dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Hoof van sekuriteit by Eskom geskors
Daar is onlangs lig gewerp op ’n tender van R500 miljoen wat tydens ʼn geslote tenderproses aan die Fidelity Security-groep vir veiligheidsdienste toegeken is.
Vrae oor omstrede R500 miljoen-tender by Eskom bly draai
In die memorandum wat Maroela Media onder oë gehad het, eis die party antwoorde oor R500 miljoen wat oor drie maande bestee is aan sekuriteitsdienste van Fidelity ná ’n beweerde geslote tenderproses.
‘Lokval’ by Medupi fnuik vermeende kabeldiewe se planne
Die verdagtes, een van hulle die werknemer van ʼn kontrakteur by die Medupi-kragstasie, sal Maandag in die hof verskyn.
Eskom-loonverhoging sonder haakplekke op 7% vasgestel
Dit is die eerste keer sedert 2010 dat ʼn loonooreenkoms sonder ontwrigting bereik kon word.
Eskom kap terug oor ‘R500 miljoen’-veiligheidskontrak
Die kontrak is volgens Eskom genoodsaak deur inligting wat deur bestuur ontvang is wat aangedui het dat daar ʼn moontlike ernstige veiligheidsrisiko vir Eskom se bedrywighede en bates is.
Eskom-vrystelling ‘oorwinning vir deursigtigheid’
Solidariteit het die minister van finansies se aankondiging verwelkom dat Eskom se vrystelling oor verslagdoening oor verkwiste uitgawes opgeskort is. Nadat die vrystelling op 31…
Gʼn kwytskelding van finansiële syfers vir Eskom
Die Nasionale Tesourie het met die ouditeur-generaal saamgewerk en alle openbare kommentaar oorweeg wat ontvang is oor ʼn voorgestelde kwytskelding vir Eskom wat verslagdoening betref.
Beter beurtkragvooruitsig dié week
Eskom sê dié nuwe skedule sal daagliks tot verdere kennisgewing geld.
Beurtkrag vir paar uur opgeskort
Die beurtkragskedule sal egter vanaand soos vroeër aangekondig is, ingestel word.
Beurtkrag: Blaaskans minstens Sondag verwag
Die tekort aan kapasiteit nader 18 000 MW, wat die instelling van fase 7- en selfs fase 8-beurtkrag moontlik maak.
‘Privatiseer Eskom, of laat ander krag opwek’
Suid-Afrikaners het onlangs hul terugvoer oor Eskom, die stand van die kragkrisis en die regering se aandeel in die voortslepende kragonderbrekings gegee.
Eskom ontken kortlys oor nuwe hoof
Eskom distansieer homself van ʼn “finale kortlys” vir die amp van groepshoof vir die kragvoorsiener wat na bewering uitgelek het.