“Ons het drie jaar gelede R25 000 betaal om Hennie Amerika toe te stuur. Nou moet ons R180 000 opdok om hom in ’n kis terug te bring huis toe.”
Alles vir die sleutelwoord "VSA"
Pistool gekap wat nes speelgoedwapen lyk
Die kleurvolle baksteenontwerp van Culper Precision se semi-outomatiese wapen stem ooreen met die kleurvolle ontwerp van Lego-boublokkies.
Bloedige hittegolf in VSA duur voort
In Kanada het 50 nuwe veldbrande die afgelope twee dae weens die bloedige hitte uitgebreek.
Bekende rocker gee hom oor aan polisie
Die sanger word daarvan beskuldig dat hy ʼn videograaf tydens een van sy konserte aangerand het.
Stapper in bloedige hitte vasgekeer
Uiters warm weerstoestande in Palm Springs in die VSA het vroeër die lewe van een persoon geëis.
Miami-gebou: Soektog na oorlewendes afgelas
Tropiese storm Elsa het Florida intussen getref, maar gelukkig in sterkte afgeneem.
Orkaan Elsa stuur af op Florida
Storm Elsa het nou weer orkaansterkte bereik, met stormsterk wind van 120km/h.
150 sterf in 400 skietvoorvalle in VSA
Onder die honderde mense wat die afgelope naweek tydens onafhanklikheidsvieringe gewond is, is vyf kinders.
121 nog vermis ná Florida-gebou ineenstort
ʼn Soek-en-reddingsbeampte van Israel het gesê die kanse op oorlewendes is “byna nul”.
Trump se organisasie van taksbedrog verkla
Die Trump-organisasie en sy finansiële hoof word deur 15 aanklagte, waaronder belastingbedrog en die vervalsing van sakerekords, in die gesig gestaar.
Talle beseer toe vernietiging van vuurwerk skeefloop
Die vuurwerk is kort voor die Amerikaanse Onafhanklikheidsdagviering by ʼn huis in Los Angeles gevind.
Dodetal styg ná Miami-gebou ineenstort
Die dodetal het gestyg ná ʼn woonstelgebou in Miami, Florida ineengestort het.
Ineenstorting van Miami-gebou ondersoek
Al hoe meer vrae word Maandag gevra oor hoe ʼn residensiële gebou in Miami in Florida in die VSA verlede week só vinnig inmekaar kon stort.
Miami: Dodetal styg; tientalle steeds vermis
Meer as 150 mense word steeds vermis terwyl familielede en vriende al vir langer as vier dae wag vir nuus oor die lot van hul geliefdes.
Lugballon-ongeluk in VSA eis 5
Die mandjie het glo in ’n straat neergestort en aan die brand geslaan.
Dodetal klim ná gebou in Miami ineenstort
’n Ingenieursverslag van drie jaar gelede het tóé reeds gewaarsku oor “groot strukturele skade” by die woonstelblok.
Chauvin gevonnis vir moord op George Floyd
Volgens die regter is die vonnis “nie gegrond op emosie of simpatie nie”, maar die wet.
Byna 100 vermis ná gebou in Miami ineenstort
Talle vrae bestaan oor hoe die woonstelgebou langs die kus ineengestort het. Ten minste 55 woonstelle is geraak.
Hospitaalpersoneel in VSA afgedank ná hul entstof weier
Personeel van ʼn hospitaal in Texas is aangesê om ingeënt te word óf vir twee weke geskors te word.
Tiener in eie skoorsteen vasgekeer
Die 18-jarige van Nevada, VSA het glo by die skoorsteen ingeklim nadat sy blykbaar uit haar huis gesluit was.