Video: Vertel jou plaasaanvalle-storie
“Vertel jou Storie” is die eerste been in die Solidariteit Beweging se veldtog teen plaasaanvalle.
ʼn Vrou is dood en 16 mense, waaronder 15 kinders, is Saterdag beseer toe ʼn bakkie op die M13 in Kloof naby Durban gerol het.
Die polêrenavorsingsvaartuig SA Agulhas het haar laaste vaart afgesluit toe sy by die V&A Waterfront in Kaapstad gemeer het.
ʼn Tuinier van Pretoria wat sy werkgewer, Andries Pretorius (64), se vinger afgesny en hom toe vermoor het, is Vrydag gevonnis.
ʼn Man is dood nadat hy deur ʼn trein in Denver, oos van Johannesburg getref, is.
ʼn Man het sy twee kinders en homself Vrydagaand by hul huis in Mondeor, Johannesburg, doodgeskiet.
ʼn Geval van strafbare manslag is geopen nadat Glenn Boshoff Vrydag per ongeluk sy dogtertjie, Edith (8), doodgeskiet het tydens ʼn inbraak.
Vandeesweek het brande by nagenoeg tien plekke in Heilbron ontstaan en polisie en die gemeenskap is steeds besig om kop daaroor te krap.
ʼn 10-jarige meisie is in ʼn ernstige toestand in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal, na ʼn trein haar Vrydagmiddag getref het
Die vistreiler, Eihatsu Maru, is uiteindelik Vrydag omstreek 15:30 terug in die see in, nadat dit amper ʼn week lank sowat 20 meter van die kuslyn van Clifton se Eerste Strand gestrand was.
Die identiteit van die gesin waarvan die pa Vrydagoggend per ongeluk sy 8-jarige dogtertjie doodgeskiet het, het intussen aan die lig gekom.
“Vertel jou Storie” is die eerste been in die Solidariteit Beweging se veldtog teen plaasaanvalle.
Wiesa is ’n sub in die nagkantoor van ’n dagblad. Te veel vreemde en onheilspellende dinge gebeur en sy begin dagboek hou daarvan… Sy durf die korporatiewe reus kaalvuis aan en verruil haar woordeboek vir karate-kata’s, koes vir die koeëls en stoei met bestaanskwessies.
Nuuskommentaar: Kroonjuwele ʼn lae hou
ʼn Skildery wat president Jacob Zuma in ʼn tipiese Lenin-houding uitbeeld, en waarin sy kroonjuwele nie op hok is nie, is pas vir R136 000 aan ʼn koper van Europa wat van die straat ingestap het, verkoop.
Die Warm Debat word gelei deur:
Herman Toerien
Die Warm Debat: Die beste bedoelings in die wêreld versus verterende pyn
Die groot toets lê nog voor!
deur Jacques van der Elst
Waar is die individu in die hele verhaal?
deur Meinhard Peters
Die huidige toedrag van sake vir minderhede in die wêreld – Deel 2
deur Sebastiaan Biehl
Sowat van ʼn onbeholpenheid het ek nog net voorheen by die Lions gesien…
deur Polla Roux
Die huidige toedrag van sake vir minderhede in die wêreld
deur Sebastiaan Biehl
Lewenslange leer is die sleutel tot die toekoms
deur Flip Buys
Kopiereg © 2012 Maroela Media.
'n Solidariteit-inisiatief
kommentaar