Riaan Benadé neem vandeesweek weer die leisels oor op die Top-20.
Soekresultate vir: theuns du toit
Matiestudent in urineervoorval verskyn in hof
Theuns du Toit, die Matiestudent wat geskors is ná hy op ’n medestudent se skootrekenaar geürineer het, word nou strafregtelik aangekla.
Afrikaanse Liedjietuin blom al 10 jaar
Vandag kan besoekers 55 liedjieborde, waarop groot geeste in die Afrikaanse musiekbedryf se lirieke pryk, en 200 unieke roosvariëteite in dié tuin besigtig.
Doring Duane groet Bokke
“Duane Vermeulen sal vir altyd as een van die harde manne van Suid-Afrikaanse rugby beskou word. Hy is ʼn ware legende van die spel.”
Afrikaanse Bybel op spesiale wyse gevier
Agt mense wat saam met die Afrikaanse Bybel in 1933 gebore is, het dié geleentheid bygewoon.
Ruhan vier 30 jaar in bedryf: ‘Ek wou eg aan myself bly’
“As jy ʼn sanger wil word vir geld, maak jy ʼn fout. As jy dit doen vir beroemdheid, moet jy weet dit gaan oorwaai, maar as jy werklik gebore is om dit te doen, dan kan jy nie daarsonder lewe nie.”
28 jaar later: Man wat Alison Botha red, praat openhartig ná paroolskok
Dr. Tiaan Eilerd, die man wat Alison Botha byna 28 jaar gelede in Gqeberha aangetref het nadat sy wreedaardig verkrag en vermink is, praat openhartig met Maroela Media nadat Botha se aanvallers vroeër vandeesweek op parool vrygelaat is.
Alison Botha se aanvallers ‘ʼn gevaar vir samelewing’
Regter Chris Jansen het by die destydse vonnisoplegging van Frans du Toit en Theuns Kruger gesê die mans is “inherent boos” en dat hulle nooit op parool vrygelaat moet word nie.
Alison Botha se aanvallers op parool vrygelaat
Frans du Toit en Theuns Kruger is in Augustus 1995 tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die wrede aanval op Botha.
Die koning is kaal
Ongelukkig is die man (Jan Heunis) en nie die bal (nepotisme) nie tydens die spesiale Konvokasievergadering gespeel. Ongelukkig moes Heunis die prys betaal vir wokeness om te seëvier.
Pukke op hul stukke teen Shimlas
Tukkies, die verdedigende kampioen, beklee tans die laaste plek op die punteleer nadat hulle hul tweede nederlaag op ʼn streep gely het.
Ma, seun se kookavonture help herinneringe skep
“Die resepteboek gaan oor meer as bestanddele en die eindproduk. Dit gaan ook oor gehalte tyd saam met jou kind.”
GOOD kap na ‘rassistiese’ Wes-Kaap
Ons ken nie die volle storie oor wat by Hank’s Olde Irish-kroeg gebeur het nie. Wat ons wel weet, is dat daar genoeg van hierdie tipe voorvalle in Kaapstad en omstreke is om ’n patroon van vooroordeel en diskriminasie te skets.”
Afrikaans vir eers veilig by Maties
Geen spesifieke besluit oor die inwerkingstelling van aanbevelings in die Khampepe-verslag is al geneem nie, maar die US-rektor het vantevore al gesê dat daar nie aan die universiteit se taalbeleid gekarring gaan word nie.
MRK genader oor prof wat wit studente ‘honde’ noem
Volgens die burgerregteorganisasie Kaapse Forum lewer die betrokke professor se opmerkings geen opbouende bydrae om rassistiese optrede in ons demokratiese samelewing te ontwortel nie.
‘Theuns se stem sal nooit stil wees in ons land’
Die rasperstemsanger Theuns Jordaan het vandag ʼn jaar gelede sy stryd teen leukemie verloor.
Theuns du Toit se appèl misluk
“Die universiteit het die saak in ʼn baie ernstige lig beskou, maar het in die belang van regverdigheid en ’n regverdige uitkoms die reg tot appèl gesteun.”
Khampepe-verslag ‘ontnugterend’, ‘kantelpunt’ vir US
Die DA sê egter die verslag eskaleer die aanval op Afrikaans tot ongekende vlakke en die party het sy prokureurs reeds opdrag gegee om dit in die hof te betwis.
Derde urinevoorval by Maties skok
Die erg besope student het Saterdag in die vroeë oggendure na die koshuis teruggekeer en op die kamervloer en klere van ’n medestudent geürineer.
Oud-Matie binnekort aangekla
Die saak sal op die rol geplaas word sodra die ondersoek afgehandel is.